Verlorenkloof
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Welgedacht, Lydenburg-distrik, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Verlorenkloof is 'n goed gevestigde vakansiebestemming in die hartjie van die forel-driehoek in Mpumalanga, wat verskeie aktiwiteite in die natuur bied. Verlorenkloof spog met voortreflike natuurskoon en 'n rustige omgewing - dis 'n plaashuis vir gaste weg van die huis af. Dit is in 'n afgesonderde dorpie langs die oostelike platorand van Mpumalanga geleë en die Krokodilrivier vorm 'n natuurlike grens na die landgoed.
Verblyf word in skilderagtige steenhuise gebied. Elke huis is uniek geleë om die meeste waarde uit die natuurlike omgewing te put en om die voortreflike uitsigte te kan geniet. Elke huis word deur die berge omring. Die huis is gebou met die doel om 'n knus atmosfeer te skep - dit het 'n ruim uitleg vir die kinders om lekker te kan speel en sodat die gesin gerieflik kan kuier. Elke huis het 'n ten volle toegeruste kombuis wat oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster beskik. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, yskas en vrieskas. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en genoeg sitplek met 'n groot etenstafel. Die stoep het meubels met 'n pragtige buitebraai-area en 'n ketelbraai indien dit reën. Die meeste van die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort of albei.
The landgoed het 'n hooflodge met 'n ontvangsarea waar gaste inklok. Daar is ook 'n wonderlike koffiewinkel by die lodge wat heerlike etes bedien en gaste kan ook etes bestel om huis toe te neem. 'n Winkeltjie is beskikbaar indien gaste varsgebakte brood, eiers, vars melk van die plaas, plaasjogurt en konfyt nodig het. Daar is 'n TV-kamer waar gaste gerus kan ontspan, sowel as wasgoedgeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eric & Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plaas Welgedacht, Lydenburg-distrik, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Verlorenkloof het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Welgedacht, Lydenburg-distrik, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang