Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verlorenrivier Gastehuise

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verlorenrivier Gastehuise, 'n geskiedkundige familieplaas wat uit die 16de eeu dateer, is in die hartjie van die pragtige Baviaanskloof-wildernisgebied geleë. Dié gastehuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in 2 kothuise gebied, waarvan die een slaapplek vir 2 en die ander een slaapplek vir 4 het. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.

Die kothuise is naby die gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, rustig en aanbeveelbaar. Amazing mountains in Baviaans Kloof, plenty of waterways along the way, but on the farm. Rustigheid vanself. Absol...
Sien meer
Jun 2024
Corné G
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly. Heerlik gebly, vriendelik ontvang en het alles gehad wat ons benodig het na 'n rowwe dag in Baviaans. Goeie uitsig in die vallei met so...
Sien meer
Mei 2024
Louise P
Saam met vriende
5.0
Dankie aan Gerda vir jou gasvryheid en lekker warm broodjie toe ons daar aankom. Sal definitief weer daar kuier.
Apr 2024
Andri S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Heerlike stil verblyf.
Des 2023
Illse J
Gesin met klein kinders
4.4
Ons het heerlik gebly en die gasvrou en heer is regtig baie vriendelik en aangenaam. Verblyf was baie lekker. Die cottage is baie mooi en gerieflik.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Verlorenrivier Gastehuise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe161b12f52b8d63cc3171555d38fa39e0c0054e0cf91065bfdcff0e18aae0916ecbe2c5ab10a71611f48eeebbee3a9bcd605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R332 Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.522911155009 23.847075071828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang