Vermaak-Likheid Garden Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sarette L - Jun 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly, dankie.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hi Sarette
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ons is dankbaar wanneer gaste 'n positiewe ervaring by ons ervaar.
Kom kuier gerus weer.
Mooi dag
Norman
Inge-marie K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en self ons skaaphonde kon saam kuier!
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hi Inge-Marie
Ons is dankbaar dat jy ons verblyf gekies het en dat jy dit positief ervaar het.
Dit is vir ons as eienaars/gashere altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang rakende die eenheid en gaste se persoonlike ervarings.
Kom kuier gerus weer.
Mooi loop
Norman
Piet C - Jun 2022
Algehele gradering
Absoluut pragtig en waarde vir geld.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hi Marinda
Baie dankie vir die positiewe terugvoer rakende die verblyf en die eenheid. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Dit is altyd 'n aangename ervaring om te hoor dat ons iets reg doen en dat ons aan gaste se verwagtinge voldoen.
Kom gerus weer as julle Stilbaai toe kom.
Tot volgende keer.
Norman
Vermaak~Likheid Garden Cottage
Vivien M - Mrt 2022
Algehele gradering
A great stay.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hi Vivien
Thank you for the very positive review.
It gives us utter pleasure if we realize that the guests found our cottage to their satisfaction.
Please do come again. You are welcome.
Have a great evening
Norman Wait
Gerda F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik, naby aan alles en lekker veilig.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar dat julle die tyd by ons geniet het en dat alles na wense was.
Kom kuier gerus weer.
Mooi loop
Norman
Juanita M - Des 2021
Algehele gradering
Stunning.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hi Juanita,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar as ons besoekers tevrede tueruggaan huistoe en voel dat hulle waarde vir hulle geld ontvang het.
Ons sien uit daarna om julle volgende Desember te ontvang.
Geniet die jaar tuis en mag dit 'n goeie jaar vir julle as gesin wees.
Tot Desember,
Norman & Marlize
Anja M - Okt 2021
Algehele gradering
Oulike, skoon akkommodasie met goeie ligging naby swemstrande en winkels.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hi Anja
Baie dankie vir die positiewe kommentaar en goeie terugvoer.
Ons is dankbaar as ons gaste tevrede en gelukkig weggaan vanaf Stilbaai en voel dat hulle lekker gekuier het en waarde vir hulle geld gehad het.
Kom kuier gerus weer by ons.
Mooi loop
Norman Wait
Jacob C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly op Stilbaai.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is dankbaar vir besoekers wat voel dat hulle waarde vir hulle geld ontvang het. Kom gerus weer kuier.
Nelia V - Mei 2021
Algehele gradering
Ligging. Ruim. Verwelkomend.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Naand Nelia
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is dankbaar dat julle julle kuier kon geniet op Stilbaai.
Kom gerus weer.
Mooi aand
Norman
Leo S - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie goeie ligging naby rivier.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Middag Leo
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd 'n riem onder die hart om te hoor dat ons darem iets reg doen. Kom kuier gerus weer.
Dit is mense soos julle wat die verhuringsbesigheid die moeite werd maak.
Mooi dag.
Norman
Theo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het die verblyf saam met ons twee vierbeenkinders geniet in 'n baie netjiese cottage in 'n veilige en stil area.
Lees meerVermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike en opregte terugvoering. Ons is dankbaar dat julle die tydjie in Stilbaai kon geniet en dat alles in plek was na julle wense. Dankie ook vir die kliniese en uiters netjiese perseel wat julle agter gelaat het. Kom kuier gerus weer. Norman.
Geraldine L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Goeiedag Geraldine
Dankie vir julle besoek. Ons is dankbaar dat julle julle kuier geniet het.
Ek is jammer dat julle nie die TV kon benut nie. Slegs Tv 1, 2, 3 en E-Tv (SABC kanale) is beskikbaar. Soos daar op die advertensie gestipuleer is, daar is geen Wi-fi beskikbaar nie, synde dit nie 'n permanente woning is nie en Telkom het geen diens daar beskikbaar nie.
Mooi dag en hopelik kom julle ons weer besoek.
Norman
Marle N - Nov 2020
Algehele gradering
Vermaak-Likheid in Stilbaai is bo-baas.
Lees meerVermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hi Marle
Baie dankie vir die positiewe woorde en wonderlike resensie. Ek is dankbaar dat julle ons plekkie waardeer het en dat alles binne verwagting was. Ons probeer om gaste soos huismense te laat voel wanneer hulle kom kuier. Dankbaar dat julle dit ervaar het.
Kom kuier gerus weer by ons.
Mooi dag
Norman
Steven U - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was n lekker rustige naweek, weg van die geraas af.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hello Steven, baie dankie vir die vriendelike woorde en positiewe terugvoer. Ek is dankbaar dat julle teverede was met dit wat ons kan bied vir besoekende gaste. Kom gerus weer kuier as die geraas te veel raak in Mosselbaai. Groetnis Norman & Marlize.
Ronel J - Aug 2020
Algehele gradering
Amazing.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Naand Ronel
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is dankbaar dat julle dit geniet het in Stilbaai. Tot volgende keer.
Mooiloop.
Norman
Zelda H - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike ontspannende tyd by die see.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Hi Zelda
Baie dankie vir jou mooi woorde en teruvoer. Dit is altyd lekker om mense te ontvang en met dankbaarheid te hoor dat hulle ons verblyf geniet het.
Hoop julle kom weer kuier.
Mooibly.
Tot volgende keer.
Norman
Ian L - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, ruim goed geleë en het al ons behoeftes voldoen.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Goeiedag Ian,
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is dankbaar dat julle, julle tyd op Stilbaai geniet het. Dit was aangenaam om julle en die seuns te ontmoet.
Kom gerus weer kuier.
Norman
Wessie V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik vir 2 mense en goed geleë met mooi uitsig.
Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die goeie getuigskrif rakende Vermaak-Likheid Garden Cottage. Ons waardeer dit.
Baie bly dat julle, julle kuier geniet het, kom gerus weer. Hopelik sal die weer beter saamspeel.
Norman
Leana I - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, alles is binne stapafstand.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 119, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang