Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vermaak-Likheid Garden Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sarette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vreeslik lekker gebly, dankie. Heerlike plekkie. Bed slaap baie lekker. Ruim met alles wat jy benodig. Lieflike braaiarea. Uitstekende ligging. Goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Sarette Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is dankbaar wanneer gaste 'n positiewe ervaring by ons ervaar. Kom kuier gerus weer. Mooi dag Norman

Inge-marie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons is hartlik ontvang en self ons skaaphonde kon saam kuier! Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Inge-Marie Ons is dankbaar dat jy ons verblyf gekies het en dat jy dit positief ervaar het. Dit is vir ons as eienaars/gashere altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang rakende die eenheid en gaste se persoonlike ervarings. Kom kuier gerus weer. Mooi loop Norman

Piet C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Absoluut pragtig en waarde vir geld. Skoon, netjies en puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Marinda Baie dankie vir die positiewe terugvoer rakende die verblyf en die eenheid. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Dit is altyd 'n aangename ervaring om te hoor dat ons iets reg doen en dat ons aan gaste se verwagtinge voldoen. Kom gerus weer as julle Stilbaai toe kom. Tot volgende keer. Norman Vermaak~Likheid Garden Cottage

Vivien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

A great stay. We have had a lovely week at this cottage. It was perfect for us and our two small furries. We could not fault it. Already planning our next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Vivien Thank you for the very positive review. It gives us utter pleasure if we realize that the guests found our cottage to their satisfaction. Please do come again. You are welcome. Have a great evening Norman Wait

Gerda F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2022

Baie lekker en gerieflik, naby aan alles en lekker veilig. Lekker klein en knus vir 'n gesin van 4, loopafstand van die see af, en 'n speelpark net oorkant die pad vir die kleingoed. Rustig en veilig en sal beslis weer gaan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar dat julle die tyd by ons geniet het en dat alles na wense was. Kom kuier gerus weer. Mooi loop Norman

Juanita M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Stunning. Ons het dit so baie geniet dat ons sommer reeds weer bespreek het vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Juanita, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar as ons besoekers tevrede tueruggaan huistoe en voel dat hulle waarde vir hulle geld ontvang het. Ons sien uit daarna om julle volgende Desember te ontvang. Geniet die jaar tuis en mag dit 'n goeie jaar vir julle as gesin wees. Tot Desember, Norman & Marlize

Anja M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Oulike, skoon akkommodasie met goeie ligging naby swemstrande en winkels. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n lekker veilige en rustige vakansie vir 'n gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Hi Anja Baie dankie vir die positiewe kommentaar en goeie terugvoer. Ons is dankbaar as ons gaste tevrede en gelukkig weggaan vanaf Stilbaai en voel dat hulle lekker gekuier het en waarde vir hulle geld gehad het. Kom kuier gerus weer by ons. Mooi loop Norman Wait

Jacob C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie lekker gebly op Stilbaai. Die eenheid is netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar vir besoekers wat voel dat hulle waarde vir hulle geld ontvang het. Kom gerus weer kuier.

Nelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ligging. Ruim. Verwelkomend. Ons het heerlik gebly in die pragtige eenheid wat baie goed geleë is. Ruim. Baie mooi skoon. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Naand Nelia Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is dankbaar dat julle julle kuier kon geniet op Stilbaai. Kom gerus weer. Mooi aand Norman

Leo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Skoon, netjies en baie goeie ligging naby rivier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Vermaak-Likheid Garden Cottage
Middag Leo Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd 'n riem onder die hart om te hoor dat ons darem iets reg doen. Kom kuier gerus weer. Dit is mense soos julle wat die verhuringsbesigheid die moeite werd maak. Mooi dag. Norman

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 119, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2526fc1cefa159a292eee14cbce59a3196db1b50f4dbd0b77d99121fe9fb0dc9346658e5635577cb279bf1c1620f8ca22de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 119 Waterkant Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.37510582046 21.417251229286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang