Versailles Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Andre B - Apr 2024
Algehele gradering
Puik plek kort nog meer sterre beslis.
Johannes N - Sep 2023
Algehele gradering
Billik en netjies.
Elana B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sonja G - Aug 2022
Algehele gradering
Was een van die beste naweke in 'n lang tyd.
Gerhard G - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te bly.
Patrick M - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese gasvrou, mooiste blyplek, mooi skoon en bitter netjies, alles is daar wat jy benodig en nog meer.
Rina T - Mei 2021
Algehele gradering
Amelia is 'n lieflike mens en haar liefde vir mooimaak word weerspieël in die huis. Baie detail en moeite gedoen om dit spesiaal te maak.
Tommy R - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese tuin van Eden in die middle van 'n industriële gebied.
Elsje K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike diens.
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige juweel met pragtige tuine en baie veilig.
Jana N - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, mooi dekor, sentraal geleë en goeie waarde vir geld.
Theoline D - Mrt 2019
Algehele gradering
Wow!
Julia P - Nov 2019
Algehele gradering
Lots of small stuff added up to a great stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Klomp klein goedjies he tot die wonderlike verblyf bygedra.
Akkommodasie is bespreek vir 3 interns vir opleiding in die omgewing. Verblyf was goed, warm en verwelkomend, amper vergeet ek is nie tuis nie. Amelia was ongelooflik tegemoetkomend en baie aangenaam. Die plek was skoon en baie goed toegerus, ons het dit baie geniet om op Versailles te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mac M - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Awesome plek om te bly en Amelia het die ekstra myl gegaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johann M - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Wanita U - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome!
Corne B - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en mooi.
A J V - Jan 2019
Algehele gradering
Naweek wegbreek met vriende.
Christien S - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig toegeruste eenhede! Puik diens.
Annalize C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Hasie T - Sep 2018
Algehele gradering
Wat kan ek nog sê nadat ek reeds oral 5 sterre gegee het. Dankie weereens, Amelia.
Natasha C - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik om in die huis te bly. Dankie vir jul gasvryheid.
Lizette E - Mei 2018
Algehele gradering
Verskriklik lekker!
Erieka S - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n verrassing!
Valenshia F - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend ons het elke oomlik geniet.
Versailles Self-catering se terugvoer
Dankie Valenshia, dit was baie lekker om julle as gaste te gehad het. Julle is altyd weer welkom. Amelia
Bula P - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Denise E - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie bekostigbaar.
Brandin K - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
De Wet L - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Carol S - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent hospitality. A very warm and friendly welcome was received.
Natasha L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en stylvol, rustig en gerieflik.
Versailles Self-catering se terugvoer
Dit was heerlik om Natasha en haar familie te kon ontvang hulle is aangenaam en vriendelik en welkom om weer te kom bly.
Berdine V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Rogan P - Jul 2018
Algehele gradering
Was baie ontspannend en gemaklik.
Elize S - Jul 2018
Algehele gradering
Soos jou eie huis.
Reinetta V - Jul 2018
Algehele gradering
Ver bo verwagtinge.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versailles-straat 23, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang