Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versailles Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Versailles Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andre B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Puik plek kort nog meer sterre beslis.

Puik diens. Vriendelike mense. Waarde vir jou geld. Plek om oor en oor te besoek.

Johannes N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes N

Billik en netjies.

Ek is vriendelik ontvang, netjiese en gerieflike plek teen 'n billike prys.

Elana B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elana B

Baie lekker.

Baie oulike plekkie.

Sonja G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Was een van die beste naweke in 'n lang tyd.

Ek, my man en kids het ons baie geniet, dankie, maak gou weer so.

Gerhard G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G

Lekker plek om te bly.

Mooi kamers. Netjies en skoon. Gasvrye ontvangs.

Patrick M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M

Fantastiese gasvrou, mooiste blyplek, mooi skoon en bitter netjies, alles is daar wat jy benodig en nog meer.

Amelia het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel, en dit word hoogs waardeer. Dit is regtig 'n mens se "home away from home".

Rina T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina T

Amelia is 'n lieflike mens en haar liefde vir mooimaak word weerspieël in die huis. Baie detail en moeite gedoen om dit spesiaal te maak.

Die gastehuis is waarlik 'n juweel. Absoluut waarde vir jou geld! Baie mooi, warm en huislik.

Tommy R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy R

Fantastiese tuin van Eden in die middle van 'n industriële gebied.

Sal definitief weer daar bly.

Elsje K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje K

Baie aangenaam, vriendelike diens.

Eienaar is baie vriendelik, ons baie tuis laat voel. Al die klein ekstratjies is waardeer. Skoon en netjies binne.

Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige juweel met pragtige tuine en baie veilig.

Die gastehuis is baie goed ingerig met alles wat nodig is. Dit het n outydse sjarme wat jou sommer tuis laat voel. Die tuine is pragtig. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met ons kleinkind wat ons saamgebring het. Sal beslis weer daar oorbly.

Jana N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N

Netjies, mooi dekor, sentraal geleë en goeie waarde vir geld.

Versailles Self-catering is sentraal geleë, baie netjies, en Amelia het ongelooflik baie moeite gedoen met die dekor. Die woonstel is baie gemaklik en sluit alles in wat mens moontlik sal benodig vir 'n lekker wegbreek.

Theoline D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theoline D

Wow!

Versailles is 'n groot verrassing. Elke vertrek is smaakvol en 'n fees vir die oog. Definitief die mooiste gastehuis waarin ons nog gebly het. Ons is met ope arms ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Julia P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julia P

Lots of small stuff added up to a great stay!

Accommodation was booked for 3 interns on training in the area. Accommodation was great, warm and welcoming, almost forgot I wasn't home. Amelia was incredibly accommodating and very pleasant. The place was clean and very well equipped, we enjoyed staying at Versailles.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Klomp klein goedjies he tot die wonderlike verblyf bygedra.

Akkommodasie is bespreek vir 3 interns vir opleiding in die omgewing. Verblyf was goed, warm en verwelkomend, amper vergeet ek is nie tuis nie. Amelia was ongelooflik tegemoetkomend en baie aangenaam. Die plek was skoon en baie goed toegerus, ons het dit baie geniet om op Versailles te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mac M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mac M

Awesome.

Awesome place to stay and Amelia went the extra mile.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Awesome plek om te bly en Amelia het die ekstra myl gegaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johann M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Uitstekend.

Die eenheid is so mooi en versorg. Dit voel of jy in 'n vyf-ster-plek bly. Die diens en vriendelikheid is uitstekend.

Wanita U - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanita U

Awesome!

Baie skoon en netjies. Daar is aan alles gedink en het behoorlik soos 5 ster gevoel. Sal dit beslis aan almal aanbeveel en sal weer van die verblyf gebruik maak.

Corne B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Netjies en mooi.

Ons het 'n heerlike aand gehad. Verblyf is netjies en skoon en kon vir niks meer gevra het nie. Sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

A J V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A J V

Naweek wegbreek met vriende.

Ons was ongelooflik verras met wat ons binne die sekuriteit van die mure gevind en ervaar het. Dis bo verwagting om sulke verblyf in die weggesteekte industriële gebied te vind. Versailles is beslis die bes bewaarde juweel van 'n wegbreekplekkie in die Wes-Kaap. Dis ruim, netjies, skoon en privaat met alle geriewe vir 'n wegbreek en akkommodeer baie gerieflik vier volwassenes.

Christien S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christien S

Pragtig toegeruste eenhede! Puik diens.

Sien sterre.

Annalize C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize C

Baie lekker.

Baie gerieflik en netjies.

Hasie T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hasie T

Wat kan ek nog sê nadat ek reeds oral 5 sterre gegee het. Dankie weereens, Amelia.

Amelia het regtig moeite gedoen met meubelering, uitleg en om atmosfeer te skep.

Natasha C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Dit was wonderlik om in die huis te bly. Dankie vir jul gasvryheid.

Ons sal beslis weer die plekkie boek. Het die huislike atmosfeer vreeslik geniet.

Lizette E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette E

Verskriklik lekker!

Dit is netjies, ruim en gee mens net so 'n ontspannende gevoel!

Erieka S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erieka S

Wat 'n verrassing!

Uitstekende diens. Pragtige meubels en die beste van alles: die prys. Kan nie vir beter vra nie.

Valenshia F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valenshia F

Dit was uitstekend ons het elke oomlik geniet.

Dankie aan Versailles self-catering, dit was wonderlik, die gasvryheid was so opreg, ons het onmiddellik veillig en welkom gevoel.

Versailles Self-catering se terugvoer

Dankie Valenshia, dit was baie lekker om julle as gaste te gehad het. Julle is altyd weer welkom. Amelia

Versailles Self-catering
Bula P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bula P

Uitstekend.

Aangenaam verras. Pragtig skoon, 10 uit 10.

Denise E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E

Netjies, veilig en baie bekostigbaar.

Die oornagfasiliteit is baie netjies, volledig toegerus en veilig. Die belangrikste is dat dit baie bekostigbaar is. Dit is baie sentraal geleë in Wellington en in 'n stil area.

Brandin K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandin K

Fantasmagories.

Plek van paradys en rustigheid.

De Wet L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet L

Heerlik.

Baie dankie Amelia vir die pragtige, skoon huisie! Ons waardeer elke detail en jou vriendelikheid.

Carol S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Excellent hospitality. A very warm and friendly welcome was received.

Our stay was short but sweet. The accommodation was lovely and very comfortable. We were extremely thankful for the aircon! Amelia was very welcoming and even supplied us with a few extra treats. I would highly recommend a visit. Thank you.

Natasha L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Baie netjies en stylvol, rustig en gerieflik.

Die baie stylvolle super netjiese blyplekkie met 'n vriendelike gasvrou.

Versailles Self-catering se terugvoer

Dit was heerlik om Natasha en haar familie te kon ontvang hulle is aangenaam en vriendelik en welkom om weer te kom bly.

Versailles Self-catering
Berdine V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V

Fantasties.

Was 'n ongelooflike skoon, netjiese plek. Sal almal aanbeveel. Net jammer ons rokers word altyd buitentoe gejaag om te rook terwyl ons dieselfde betaal as die nie-rokers.

Rogan P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rogan P

Was baie ontspannend en gemaklik.

Plekkie is van goeie kwaliteit en het veilig gevoel. Ruim kamers en toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike wegbreek vakansie.

Elize S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Soos jou eie huis.

Baie vriendelike ontvangs. Die blyplek het al ons verwagtinge oortref. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Reinetta V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Reinetta V

Ver bo verwagtinge.

Baie vriendelik ontvang en verwelkom. Plekkie is om van te droom. Baie rustig, volledig toegerus en veilig. Gaan beslis weer bespreek. Baie sentraal geleë vir die bestemmings wat ons moes besoek.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versailles-straat 23, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2QXEV4SYlTGjTY0MyBXUJ4rNgZVIYKYTw9qBqI5QI0MnQfCsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Versailles Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639414151427 18.993822169293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang