Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versailles Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Andre B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Puik plek kort nog meer sterre beslis. Puik diens. Vriendelike mense. Waarde vir jou geld. Plek om oor en oor te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes N
1 nag
4.6
Sep 2023

Billik en netjies. Ek is vriendelik ontvang, netjiese en gerieflike plek teen 'n billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Baie lekker. Baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Was een van die beste naweke in 'n lang tyd. Ek, my man en kids het ons baie geniet, dankie, maak gou weer so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Lekker plek om te bly. Mooi kamers. Netjies en skoon. Gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patrick M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Fantastiese gasvrou, mooiste blyplek, mooi skoon en bitter netjies, alles is daar wat jy benodig en nog meer. Amelia het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel, en dit word hoogs waardeer. Dit is regtig 'n mens se "home away from home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2021

Amelia is 'n lieflike mens en haar liefde vir mooimaak word weerspieël in die huis. Baie detail en moeite gedoen om dit spesiaal te maak. Die gastehuis is waarlik 'n juweel. Absoluut waarde vir jou geld! Baie mooi, warm en huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Fantastiese tuin van Eden in die middle van 'n industriële gebied. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsje K
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2021

Baie aangenaam, vriendelike diens. Eienaar is baie vriendelik, ons baie tuis laat voel. Al die klein ekstratjies is waardeer. Skoon en netjies binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag
5.0
Des 2020

Pragtige juweel met pragtige tuine en baie veilig. Die gastehuis is baie goed ingerig met alles wat nodig is. Dit het n outydse sjarme wat jou sommer tuis laat voel. Die tuine is pragtig. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met ons kleinkind wat ons saamgebring het. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versailles-straat 23, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2QXEV4SYlTGjTY0MyBXUJ4rNgZVIYKYTw9qBqI5QI0MnQfCsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Versailles Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639414151427 18.993822169293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang