Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versamelnes Guest Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Versamelnes Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die oopplan-area. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode in al ons eenhede: Gaste wat in die eenhede rook, sal gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetaling van geld wat aan ons betaal is.
Geen harde musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie. Gaste wat nie hierdie reël gehoorsaam nie sal gevra word om die perseel te verlaat.
Slegs die aantal gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Uitstaande bedrae is met aankoms betaalbaar.
Gaste mag dalk 'n vrywaringsvorm met aankoms moet teken.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Versamelnes Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en dis ideaal vir 'n gesin van 3. Die eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Gaste mag buite die eenheid op die privaat stoep rook. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid het DStv en sentrale waterverkoelingstelsel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel.

Huisreëls

Rook is streng verbode in al ons eenhede: Gaste wat in die eenhede rook, sal gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetaling van geld wat aan ons betaal is.
Geen harde musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie. Gaste wat nie hierdie reël gehoorsaam nie sal gevra word om die perseel te verlaat.
Slegs die aantal gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Uitstaande bedrae is met aankoms betaalbaar.
Gaste mag dalk 'n vrywaringsvorm met aankoms moet teken.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 293 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang