Versamelnes Guest Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 287
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Edward T - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Lorraine D - Sep 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, goed toegerus.
Peter L - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Annamarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Albert Benneton C - Jul 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf is baie goed.
Ben P - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het net oornag en het ons eie ontbyt gemaak.
Dina K - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Christa D - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Chris C - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Harry S - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Harry, baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Dis sommer 'n riem onder die hart om sulke terugvoer te kry. Ons waardeer die ondersteuning opreg. Hoop ons sien jul weer! Vriendelike groete, Sonelle - Versamelnes
Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Mense altyd vriendlik.
Wony D - Jan 2024
Algehele gradering
Travelling with 2 small kids and 2 large dogs.
Jacqueline A - Jan 2024
Algehele gradering
Memorable.
Leon B - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese plekkie met alle geriewe soos benodig.
Vinolia B - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Marsia R - Mrt 2024
Algehele gradering
Spacious tidy safe quiet friendly accommodating recommend.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Corrie-anne S - Des 2023
Algehele gradering
Goeie diens.
Charl K - Des 2023
Algehele gradering
Alles was mooi in plek en netjies vir ons "vinnige" oorbly. Dankie vir julle gas.
Daylin G - Nov 2023
Algehele gradering
Ons kom weer.
Philecia K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Marie W - Okt 2023
Algehele gradering
Veilige, skoon verblyf.
Mia F - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect place for a stopover from Kgalagadi to the airport.
Hayley D - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig en waarde vir geld.
Jacobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Still, ruim woonstel.
Marvin M - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd lekker.
Thomas D - Aug 2023
Algehele gradering
Just perfect and very friendly.
Roleen O - Jul 2023
Algehele gradering
Best place to stay.
Sanja C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie oulik en netjies!
Grant V - Jul 2023
Algehele gradering
Very good.
Tercia S - Jul 2023
Algehele gradering
Ek en my gesin het dit baie geniet. Ons plekkie was netjies en het genoeg ruimte gehad. Alles was perfek.
Carin N - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Baie netjies. Baie veilig, sal enige tyd weer daar gaan bly.
Jacobus D - Mei 2023
Algehele gradering
Still, ruim woonstel. Vriendelike mense.
Jo-anne S - Mei 2023
Algehele gradering
Clean, neat and friendly service.
Barbara H - Mei 2023
Algehele gradering
Practical and tidy environment. Owners were very helpful in making my stay convenient.
Louis C - Mei 2023
Algehele gradering
Voel werklik welkom daar.
Roleen O - Apr 2023
Algehele gradering
Very friendly, neat, safe.
Nicolene C - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame mense. Skoon kamer en geriewe.
Thabane M - Apr 2023
Algehele gradering
Great stay.
Annelie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sean H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Yolande J - Feb 2023
Algehele gradering
Het heerlik rustig en koel geslaap! Sal weer gaan!
Cornelia S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Danville P - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend & fantasties.
Andrew F - Aug 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag Andrew. Baie dankie dat jul by ons oorgebly het. Die eenheid wat jul geboek het, dui op die beskrywing aan dat daar slegs enkelbeddens in is. Ons ander eenheid het 'n dubbelbed in. Vriendelike groete, Sonelle - Versamelnes
Velecia B - Aug 2023
Algehele gradering
Tops.
Annatjie G - Aug 2023
Algehele gradering
Die eenheid was netjies en gerieflik. Ons kon goed uitrus om die lang pad verder aan te pak.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag Annatjie.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir die tekort aan breekgoed. Dit is aangespreek. Ons sal ook die kraan regmaak.
Vriendelike groete,
Sonelle - Versamelnes
Hannes R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Net een nag oorgeslaap.
Petronella C - Mei 2023
Algehele gradering
Very quiet, neat and safe. They can feel free to upgrade their bedding and bed.
Tronel H - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, privaat.
Carina M - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Cameron D - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Philipus Bernardus V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker na aan die mall en Oranjerivierkelders.
Cecile D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het alles wat ons nodig gehad het daar gevind.
Yushri H - Des 2023
Algehele gradering
Clean, safe, comfortable.
Yusuf S - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Kathleen D - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent stay.
Derick M - Jun 2023
Algehele gradering
Ietwat teleurstellend.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag Derick.
Ons vra om verskoning vir die braai area en braaier wat nie skoon was nie. Ons sal voortaan daarop let. Soos ons verduidelik het oor die Wi-Fi, was ons in die proses om na n ander diensverskaffer oor te skuif en het hul langer geneem om dit te installeer, as wat ons gedink het. Die Wi-Fi is al 'n geruime tyd weer ten volle in werking.
Vriendelike groete,
Sonelle
Neels V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekke gebly!
Kobus D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Truida C - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie, vriendelike eienaar en familie.
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Die eenheid is netjies, maar daar is gebreke in wat hul bied.
Lees meerVersamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag Nico
Daar word nie in die beskrywings van ons eenhede, aangedui wat ons nie bied nie. Daar word slegs aangedui wat ons wel bied. Daar word dus nie vermeld dat ons rolstoelvriendelik is nie; want ongelukkig is ons nie. Daar is 'n goeie artikel op die webblad, wat gaste help hoe om te filter sodat hulle blyplekke kan vind wat wel rolstoelvriendelik is. Meeste mense wat moeilik loop of krukke gebruik, kontak ons vooraf om seker te maak of die eenhede maklik toeganklik sal wees vir hulle. Ons verwys hul dan gewoonlik na ons voorste eenheid, wat baie maklik toeganklik is vanaf die voertuig. Daardie eenheid, wat 'n ten volle toegeruste kombuis het en reg by die voertuie voor is, was beskikbaar ten tye van u bespreking; maar u het ongelukkig nie daarvoor geboek nie. Ons sou u met graagte geskuif het indien dit nog beskikbaar was by u aankoms.
Daar was al tevore versoeke dat die paadjie beter belig word, en daarom het ons al geruime tyd gelede, 'n lig aangebring wat die paadjie belig. Dit werk met sonkrag en kan nie deur die gaste afgeskakel word nie. Die paadjie is dus belig; bo en behalwe die buitelig wat ook buite u eenheid is.
In die beskrywing van die eenheid wat u geboek het, dui ons aan dat die eenheid slegs basiese kombuisgeriewe het. Daar word ook duidelik aangedui, wat ons bied. Dit word nie vermeld dat ons breekgoed en messegoed verskaf nie; maar ons verskaf tog wel basiese eetgerei in daardie eenheid. Dit sluit papbakkies in; ons het vir u aangedui waar dit beskikbaar was in die eenheid, tesame met messegoed, borde en drinkglase, asook 'n pot en 'n pan.
U het met u uitboek, 'n paar dinge aan my bestuurderes genoem waaroor u nie tevrede was nie. Ek het u telefonies gekontak om dit met u uit te klaar; en ook aangebied om helfte van u geld terug te betaal. U het dit van die hand gewys; maar my aanbod staan steeds, as u daarvan gebruik wil maak. Ek het ook verskoning gevra vir die hek wat nie gesluit was nie. Al ons gaste ontvang sleutels, en ongelukkig sluit hulle nie altyd die slot wanneer hulle uitgaan nie. Ek het u ook verseker dat ons strenger toesig daaroor sal toepas in die toekoms. Die "indemnity" bordjies in die eenhede, is heeltemal binne wettige regulasies. U sal in al ons vorige resensies sien, dat gaste Versamelnes oor die algemeen as veilig ervaar.
Versamelnes is al baie jare in die bedryf en ons weet daar is gaste wat soms net nie tevrede gestel kan word nie; al doen mens wat. Ons is jammer dat u ons akkommodasie onaanvaarbaar gevind het. Soos u tereg genoem het, is daar gelukkig vele ander uitstekende opsies op Lekkeslaap, waarvan u gebruik kan maak in die toekoms.
Vriendelike groete
Sonelle - Versamelnes Gaste Akkommodasie
Petrus B - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar kan netjieser wees!
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Jurie W - Des 2022
Algehele gradering
Kuier was baie lekker, ons het dit geniet om by Versamelnes te bly.
Riaan D - Des 2022
Algehele gradering
Plekkie is baie netjies en goed in gerig, veilig en ek sal beslis weer daar bespreek vir Des 2023.
Tina V - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Jacobus D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, ruim verblyf ideaal geleë.
Petra C - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Pieter V - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Roelof V - Okt 2022
Algehele gradering
Word ontvang in kamer met lugversorging wat aan is vir Upington-hitte. Baie goeie waarde vir geld.
Linda S - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het 'n baie goeie nagrus ervaar by die gastehuis.
Heline B - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Roux V - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik!
Louis C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Madelene S - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir oornag.
Ilonka E - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Alet G - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly service.
Theresa A - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Marius V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Hester D - Jul 2022
Algehele gradering
Oornag stop op reis vanaf Namibië na Gauteng.
Willna H - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Corrie M - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Dankie.
Irene L - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gesellig met vriendelike ontvangs.
Frannie V - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het 15:30 die middag ge-arriveer, die plek was netjies en skoon en die oorslaap was aangenaam.
Carolyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasant overnight spot.
Michael F - Apr 2022
Algehele gradering
Verblyf was heerlik.
Daniel D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was goed om in Upington te oornag.
Anastasha S - Mrt 2022
Algehele gradering
Very happy.
Annelise V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly. Naby alles.
Hester D - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, uitstekend ingerig!
Jeanne D - Nov 2022
Algehele gradering
Aangename en vriendelike, verwelkomende diens van die begin af.
Ockie K - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Felicity B - Jun 2022
Algehele gradering
Restful quality.
Hannes R - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Villiers S - Sep 2022
Algehele gradering
Het net oornag.
Janine T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om te oornag.
Gerda K - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en bekostigbaar. Als wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap.
Deon M - Sep 2022
Algehele gradering
Slegs oornag.
Jan R - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige diens.
Naomi S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek met alles wat mens nodig het. Vriendelike en behulpsame personeel.
Ronald D - Des 2021
Algehele gradering
Overnight stay but very nice.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Thank you for having stayed with us, and for the feedback. The unit you booked, only has single beds. Our other unit, does have a double bed. We hope to see you again in future. Kind regards, Sonelle
Kobus D - Des 2021
Algehele gradering
Ruim eenheid, stil omgewing, sal beslis weer akkommodasie gebruik indien weer daar verby reis.
Elna S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Waarde vir geld.
Louis B - Nov 2021
Algehele gradering
Ek het tuis gevoel en baie lekker gekuier.
Isabel R - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Fanie P - Okt 2021
Algehele gradering
Goed ingerig.
Roché Z - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Skoon, baie netjies en gerieflik.
Elscke V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en rustig.
Trude M - Aug 2021
Algehele gradering
Een nag oorbly op pad Kgalagadi toe.
Rebohile L - Jul 2021
Algehele gradering
Best evenings.
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Verblyf was regtig uitstekend en baie netjies.
Ancia P - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Beveel die plekkie definitief aan vir enige iemand.
Adri V - Des 2021
Algehele gradering
Diens was baie goed en gasvrou baie vriendelik.
Piet O - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Ida V - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige oornagplek.
Willem C - Apr 2021
Algehele gradering
'n Lekker oornag-verblyf.
Peter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Highly recommended for overnight stay, or longer. Value for money.
Jan V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was lekker. Stil omgewing en veilig. Skoon.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat jul van ons verblyf gebruik gemaak het, en vir die terugvoer. Ek vra om verskoning dat ons die boodskap wat jul na 9 die aand gestuur het, eers die volgende oggend gesien en geantwoord het. Daar is 'n inligtingsleêr in die eenheid beskikbaar, wat ook die Wi-Fi kode bevat.
Ons het 'n privaat swembad op ons perseel, wat ongelukkig nie tot gaste se beskikking is nie. Daar is geen toegangsroete tot die swembad nie, behalwe deur ons privaat woning. Dus adverteer ons glad nie 'n swembad nie en word dit nie genoem as een van die fasiliteite wat ons bied nie.
Versamelnes-groete, Sonelle Devenier
Strini N - Mrt 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Rudi D - Jan 2021
Algehele gradering
Peaceful and worth it.
Aneen Matthys M - Jun 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en goeie nagrus gehad.
Erna K - Mrt 2021
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf.
Marius D - Mrt 2021
Algehele gradering
Die plekkie is oulik.
Henette M - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het lekker genoeg gebly en wou in elk geval net oorslaap.
Leon D - Des 2020
Algehele gradering
Dit was net ’n oornagverblyf. Baie skoon, ruim en het alle benodighede gehad.
Bokkie K - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te kon bly en sal dit in die toekoms weer doen.
Elize C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies. Stil area. Vriendelike mense.
Nicola L - Mrt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.
Bobby W - Feb 2020
Algehele gradering
Warm, maar heerlik dankie!
Johlette S - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie en definitief waarde vir geld.
Lorraine D - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik geleë en baie netjies.
Elvira L - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies. Baie rustige area. Gasheer baie behulpsaam.
Marelie V - Jan 2020
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik en baie hulpvaardig met die verlengingskoord na die vrieskas op die bakkie. Die kamer is netjies en skoon. Dit kort 'n bietjie opknapping soos 'n nuwe laag verf. Klein dingetjies maak 'n groot verskil.
Paul R - Mrt 2020
Algehele gradering
Very nice, comfortable and quiet place to spend a night or more.
Theo K - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike fasiliteit en gasvrye ontvangs.
Hermien V - Jan 2020
Algehele gradering
Quick one night stay.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Dear Hermien, thank you for having stayed with us. It was a pleasure to receive you and although you arrived 3 hours before check-in time, we allowed you immediate use of the unit, without extra cost. The unit you booked, does have a connecting door to the main residence. This is municipal regulation in Upington, for overnight rooms. However, the unit has it's own private entrance, and a private patio between two walls, that separates it and makes it private from the rest of the house. Also, this unit is used exclusively for guests. We do apologize for the work on the garden, as well as the little walk from the parking to the room. Kind regards, Sonelle.
Antoneth M - Feb 2020
Algehele gradering
Teleurstelling.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag Antoneth. Baie dankie dat julle weer by ons oorgebly het en vir die terugvoer. Dit sal vir ons nuttig wees as julle meer spesifiek is, oor wat dit presies is wat nie aan jul vereistes voldoen het nie. In die eenheid waar julle tuisgegaan het, het ons die afgelope twee jaar die volgende verbeteringe aangebring: Die klein TV, is vervang met 'n groter een. Die dubbelbed se matras is vervang met 'n nuwe een. Die eenheid is toegerus met 'n kombuisie, wat nie vroëer daar was nie. Buite het ons die gedeelte van die paadjie waar daar vroeër net grond was, met vierkant stene vervang. Voorts het ons pryse die afgelope twee jare, bykans glad nie verhoog nie. Ons akkommodasie was nog altyd gemik daarop om skoon, gerieflik en netjies te wees, maar sonder dat dit 'n magdom luukshede het, wat ons pryse baie sal opjaag. Ons is jammer dat julle nie tevrede was nie en sal graag persoonlike terugvoer van julle wil ontvang oor waaraan ons spesifiek kan verbeter. Vriendelike groete, Sonelle
Tanya J - Des 2019
Algehele gradering
A comfortable stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike verblyf!
Baie vriendelike en hulpvaardige gashere. Sal weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marius S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese kliëntediens!
Thane N - Sep 2019
Algehele gradering
Nice stay.
Bianca M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik.
Lorrae W - Sep 2019
Algehele gradering
The room, close to the mall, was clean, comfortable and was well equipped for self catering.
Marita J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en vriendelike eienaars.
Lees meerVersamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag!
Hartlik dankie vir die terugvoer; ons is baie bly as jul die verblyf hier, aangenaam gevind het. Baie dankie ook vir die voorstel van 'n tweeplaat stofie; ons gaan een aanskaf vir daardie eenheid - ons wil graag hê ons gaste se verblyf moet so gerieflik as moontlik, wees. Ons hoop ons sien jul weer!
Vriendelike groete,
Sonelle
Mike H - Jul 2019
Algehele gradering
Een van die beste oornagplekke wat ons nog gebruik het.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeie dag Mike,
Baie baie dankie! Sulke terugvoer is vir ons 'n riem onder die hart! Dit sal heerlik wees om julle weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Martyn en Sonelle
Johan Q - Jul 2019
Algehele gradering
Puik.
Janine V - Apr 2019
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het en mooi skoon en netjies!
Elbé B - Apr 2019
Algehele gradering
Dis 'n goeie keuse om te oornag!
Rolien S - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties! Van nou af is Versamelnes my blyplek as ek op Upington oornag.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Rolien, ons is bly dat jul by Versamelnes oorgebly het en dat jul tevrede was met wat ons bied. Dit was lekker om jul hier te ontvang. Ons sien jul graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Sonelle
Jean B - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike en hartlike verwelkoming soos min.
Dorette D - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Kathleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely hassle-free stay.
Felicity B - Jun 2019
Algehele gradering
Great place.
Philip S - Apr 2019
Algehele gradering
Pleasant stay.
Tommy C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en stil omgewing.
Andre G - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker gebly netjies, skoon en gerieflik.
Deonie D - Feb 2019
Algehele gradering
Tops!
Natasja L - Okt 2019
Algehele gradering
Was perfek vir ons as gesin.
Malan V - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Gretchen N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.
Cedric H - Nov 2019
Algehele gradering
Baie nice.
Marna B - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras en tevrede.
Lees meerVersamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag Marna,
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het, en vir die terugvoer. J
ammer oor die beddegoed; my pa is onverwags oorlede in die tyd wat julle kom oorbly het. Ons moes inderhaas vertrek en ek moes noodgedwonge die skoonmaak van my gasteplekke, aan my huishulp oorlaat.
Ek vra om verskoning daarvoor; ek is bly dat jul andersins tevrede was.
Ons sal aandag gee aan die kwessie van die beligting.
Vriendelike groete,
Sonelle
Riaan B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en goedkoop.
Deon F - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing. Maklik toeganklik.
Yolandi O - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker plek.
Lynette D - Des 2019
Algehele gradering
Ek, my ma en seuntjie het daar oornag op pad terug van Langebaan af.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag Judy. Hoewel jul die eenheid as basies bestempel, het dit 'n ten volle toegeruste kombuisie, DStv, verkoeling, 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort asook 'n stoepie met braaigeriewe buite. Ons vra om verskoning vir die bure se honde wat daardie aand geblaf het, dis ongelukkig buite ons beheer, maar dis nie iets wat elke aand gebeur nie. Aangesien jul vier dae voor Kersfees hier oorgebly het, meeste ares is ongelukkig oor die Desember-vakansie en na aan Kersfees, meer luidrugtig. Ons dui nêrens op ons lysing aan, dat 'n haardroër verskaf word nie. Daar is wel 'n strykyster en strykplank in die hangkas, gaste is baie welkom om 'n haardroër aan te vra. Vriendelike groete, Sonelle.
Calima V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie ontoereikend.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Goeiedag Calima, baie dankie vir die terugvoer.
Ons is jammer dat u die eenheid ontoereikend gevind het; ons gaste is altyd welkom om te vra vir iets wat dalk nie binne die eenheid is nie, en ons verskaf dit met graagte; sodoende kom ons ook te wete as gaste tekorte ondervind in die eenhede. By aankoms gee ons vir ons gaste 'n kennisgewing, waarin ons meld dat hulle ons asseblief moet laat weet as daar enige probleme is. Ek vind dit vreemd dat u sê daar was slegs 3 stoele; daardie eenheid het 4 stoele om die eetkamertafel; asook twee kroegstoele by die toonbank. Buite is nog sowat 6 stoele.
Wat die braaigeriewe betref: Daar is 'n braaier en 'n borsel om die braai skoon te maak. Daar is ook plastiek tafels & stoele om by te sit, asook 'n sement tuinstel.
Verder is daar 'n grasperk - dit is geensins nodig om in die sand te braai nie. Daar is wel 'n spreilig wat die hele grasperk verlig; ons sou dit met graagte vir u aangeskakel het as u dit versoek het; ons is te alle tye beskikbaar vir ons gaste.
Vriendelike groete,
Sonelle
Elmien A - Apr 2019
Algehele gradering
Ongerielik.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Elmien,
Die warmwater kraan het gebreek die aand toe julle hier was. Ons moes die kraan heeltemal vervang die volgende dag. 'n Meganisme binne-in, het afgebreek. Ons het die vorige klompie aande voor julle hier was, ook gaste gehad en die kraan het gewerk sonder enige probleme. Dit was ongelukkig heeltemal buite ons beheer, dat die kraan daardie aand gebreek het. Ek het gereel met 'n gastehuis wat minder as 500m van ons af is, dat julle daardie aand en ook die volgende oggend, daar kan gaan stort sonder enige onkoste aan julle kant, maar julle het dit van die hand gewys, gesê dat julle by die wasbak sal was. Ek het gevra of ek vir julle enige skottels of emmers ens kan bring, en julle het dit ook van die hand gewys. Die glas skuifdeur van die woonstel, sluit met 'n skuif-hefboom en dit werk 100%, so die deur kan sluit, sowel as die veiligheidshek.
Vriendelike groete,
Sonelle
Gerda T - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en skoon.
Sarah C - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Stil area. Baie privaat. Veilig.
Emmerentia S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Jerry S - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Berend G - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie, vriendelike en behulpsame diens.
Mike H - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Beste Mike,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het by ons oorgebly en dat jul tevrede was.
Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete,
Sonelle
Cara G - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker oorgebly. Dit was netjies, skoon en hulle was baie hulpvaardig.
Daniël V - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die oorbly en vir die terugvoer Niel. Ons het 'n eenheid met 'n dubbelbed in, maar julle het die ander eenheid geboek, wat net enkelbeddens in het. Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete,
Sonelle
Mareza L - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Alida E - Apr 2018
Algehele gradering
100%
Ria J - Mrt 2018
Algehele gradering
Dis 'n tuiskoms.
Silas J - Mrt 2018
Algehele gradering
Spacious and neat.
Jan M - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker, mooi skoon en aircon werk mooi.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Jan; ons waardeer dat jul kom oorbly het en baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Kom gerus weer!
Charles L - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie gerieflike oornag, groot vir gesin met beperkte begroting. Baie slaapplek goeie kombuis, badkamer en braaiplek.
Willie C - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en baie gerieflik.
Ingrid D - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend, waarde vir geld, sal beslis weer hier oornag op deurreis Namibia toe.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Elsa S - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Jean A - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon maar die dubbelbedmatras was so sag dat ons omtrent nie geslaap het nie.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Jean
Baie dankie vir die verblyf en die terugvoer. Ek is baie jammer om dit hoor dat u nie lekker geslaap het nie. Ek vind dit vreemd, omdat dit 'n nuwe, relatiewe duur matras is, met 'n sagte "pillow-top" wat juis bedoel is om baie lekker en snoesig te slaap. U is egter die tweede gas wat hieroor kla so ons sal dit oorweeg om dit met 'n ander tipe matras te vervang. Sommige mense verkies n baie harde matras en ander weer 'n sagte matras. Vriendelike groete, Sonelle'.
Eldaline B - Apr 2018
Algehele gradering
Voldoende.
Lees meerDenwyne J - Jan 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Liewe gas, ons het voor u aankoms met u uitgeklaar of dit in die haak sal wees as ons u na 'n groter en ruimer eenheid skuif, aangesien ons 'n dubbel bespreking gehad het. U het gesê dat dit geen probleem sal wees nie. U sê self dat ons plek skoon en netjies is, maar dat daar luise in die bed is. Die eenheid waarheen u geskuif is, se matrasse word, net soos ons ander matrasse, gereeld gestofsuig en gedraai. Daardie eenheid se beddens is ook minder as 2 maande gelede, met 'n antiseptiese middel bespuit en gewas, soos wat ons van tyd tot tyd met al ons matrasse doen. Ons is jammer dat u nie tevrede was nie, maar na ons mening het ons alles in ons vermoë gedoen om 'n goeie nagrus in 'n skoon, netjiese en higiëniese omgewing, te verseker.
Karl G - Des 2017
Algehele gradering
Friendly hosts and clean place and pretty quiet.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Thank you so much for having stayed at Versamelnes. We appreciate the review and we are glad that you enjoyed your stay. Please visit us again. Kind regards, Sonelle - Versamelnes
Waldo K - Nov 2017
Algehele gradering
Die oornag by Versamelnes was uitstekend.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Waldo! Ons is baie bly dat julle by Versamelnes oornag het. Ons waardeer dat jul tyd geneem het om terugvoer te gee; kon kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Martyn en Sonelle Devenier
Lorraine E - Nov 2017
Algehele gradering
Home away from home!
Andre K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Andre baie dankie dat u gebruik gemaak het van ons verblyf, en vir die terugvoer. Dis is ongelukkig so dat die woonstel voor in die erf geleë is en ons daar verby moet stap as ons moet ry. Aangesien u vir 'n paar dae lank gebly het, is dit dus waar dat ons meer as een maal daar moes in en uitgaan. Die braaiarea by die woonstel, het egter 'n privaat, toegeboude hoekie waar mens kan sit, waar niemand jou kan sien nie en jy ook nie die huismense kan sien nie en waar mens dus heeltemal ongesteurd kan wees. Daar is ingeboude banke en daar is ook kussings beskikbaar in die badkamer, om daar te sit. Dit is dus geensins nodig om daar te sit waar u ons kan sien of waar ons u kan sien nie.
Vriendelike groete,
Sonelle
Hermé V - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld! Ideale verblyf op pad Kgalagadi toe.
Bennie V - Aug 2017
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise wat ek nog ooit besoek het.
Christa L - Sep 2017
Algehele gradering
Ons wou een nag op Upington oorslaap in netjiese, selfsorg-akkommodasie.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Christa ons waardeer dat julle by ons oorgebly het! Jul is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete,
Sonelle
Johan S - Mei 2017
Algehele gradering
Alles skoon en netjies en goed toegerus in Inni Skylte Kothuis.
Mary L - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Harry S - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker ou woonstelletjie net vir ons.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en dat jul van ons gebruik gemaak het.
Ek hoop om jul weer in die toekoms te sien, as die Park begin roep!
Groetnis,
Martyn & Sonelle
Danie B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Ashlin C - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklike en gerieflike kamer.
Francois B - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Francois baie dankie vir die ondersteuning en die terugvoer. Hoop ons sien jul weer!
Vriendelike groete,
Sonelle
Versamelnes
Mia S - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Marthel V - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig.
Sonet D - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklik, rustig!
Leon W - Okt 2016
Algehele gradering
Veilige en gemaklike verblyf teen 'n bekostigbare tarief.
Lees meerVersamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning en die terugvoer! Ek hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete,
Sonelle
Heila B - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Heila! Ek hoop ons sien jul weer! Groetnis, Sonelle
Hanlie R - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornagverblyf. Eienaars is baie akkommoderend en vriendelik.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Hanlie; ons waardeer dat julle hier oorgebly het en die positiewe terugvoer. Hoop ons sien jul weer! Vriendelike groete, Sonelle
Trudie P - Aug 2016
Algehele gradering
Niks ontbreek nie, uitstekend beplan.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en baie dankie vir die ondersteuning. Hoop ons sien mekaar weer vorentoe. Vriendelike groete, Martyn & Sonelle Devenier
Retief V - Aug 2016
Algehele gradering
Kan net sê dit was lekker oornagplek veral op pad na die Kgalagadi.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Retief. Ons is bly dat jul die verblyf hier geniet het en ons sal jul met groot graagte weer in die toekoms ontvang.
Vriendelike groete,
Sonelle Devenier.
Petra L - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en ons het lekker gebly en gekuier.
Elize V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie dankie was wonderlik die heel eerste keer daar en sal definitief weer teruggaan.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Elize, ons kan maar net dankie sê vir sulke oulike gaste en baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit en hoop jul kom kuier weer. Groetnis, Sonelle
Loraine P - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Suzaan C - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend! Baie tuis gevoel! Als wat jy nodig het is daar!
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Suzaan baie dankie vir die positiewe resensie en vir jul ondersteuning. Ons ontvang jul met graagte weer. Vriendelike groete, Sonelle
Martha Magdalena J - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop om jul weet te ontvang. Vriendelike groete, Sonelle
Rita D - Feb 2016
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en behulpsaam.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Rita, ons waardeer dit dat jul van ons akkommodasie gebruik gemaak het.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons ontvang jul met graagte weer in die toekoms.
Vriendelike groete, Sonelle Devenier
Danie B - Jan 2016
Algehele gradering
'n Oase na 'n lang warm dag op die pad.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het en die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ons hoop om u weer in die toekoms te ontvang. Vriendelike groete, Sonelle
Ellen V - Nov 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Dankie julle, kom gerus weer!
Flip N - Okt 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat jul ons weereens kom ondersteun het; ons waardeer dit baie! Vriendelike groete, Sonelle
Philippus V - Aug 2016
Algehele gradering
Woonstel was beste verblyf nog van vyf keer op Upington.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Dit was aangenaam om jul hier te ontvang en jul is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete, Martyn & Sonelle Devenier
Frikkie P - Nov 2016
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Eenheid baie netjies en goed toegerus.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Frikkie. Ons waardeer dat julle van Versamelnes gebruik gemaak het, en dat jul die tyd geneem het om 'n oorsig te skryf. Hoop ons sien jul weer!
Frikkie P - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik. Het goeie fasiliteite en het voldoen aan behoeftes.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons oorgebly het en ook bereid was om vir een nag na 'n ander eenheid te skuif; ons het dit werklik baie waardeer. Baie dankie ook vir die goeie terugvoer. Julle is model-gaste en enige tyd weer welkom! Vriendelike groete, Sonelle
Danelle J - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik gerieflik en goed geleë.
Freda H - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Rodine,
Baie dankie dat jul van ons verblyf gebruik gemaak en het die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer dit en hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete
Sonelle Devenier
Günter Z - Des 2016
Algehele gradering
Veilig, skoon en baie rustig.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir die terugvoer en die ondersteuning!
Vriendelike groete,
Sonelle
Boet T - Des 2016
Algehele gradering
Die verblyf is skoon en netjies.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning en vir u terugvoering. Ons bied 1 onderdak-parkeerplek vir elke een eenheid wat beset word, so 'n gas se voertuig staan nie in die bloedige son nie, maar wel onder 'n afdak. Ons het net twee gaste-eenhede op ons perseel en albei eenhede het een veilige parkering, onderdak. Dus is daar nie te min parkering nie. Indien gaste net een eenheid bespreek het, maar hul het meer as een voertuig, akkommodeer ons die ander voertuig op die gras, veilig agter slot en grendel, maar wel nie onder 'n afdak nie. Waentjies word ook langs die gasteparkering getrek, waar hul veilig is, maar waar daar nie 'n afdak is nie. Ons parkeer ook ons eie voertuig op die gras, in die son; gaste word egter altyd 'n parkering onderdak gebied vir een voertuig. By u bespreking, e-pos ons 'n bevestiging van bespreking, met 'n aanhangsel wat verduidelik dat ons slegs een onderdak parkering, per eenheid, bied. Die kamer wat u beset het, is sowat 30m van die parkering af; daar is ongelukkig nie 'n ander manier om by die kamer te kom nie. Ons kinders het aangebied om u te help dra aan die bagasie. Vriendelike groete Sonelle - Versamelnes.
Hannes V - Apr 2016
Algehele gradering
Dit is 'n rustige omgewing.
Des J - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het heel lekker gebly.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat jul oorgebly het en vir die terugvoer. Ons het vir jul 'n boodskap probeer stuur maar weet jul was in die Richtersveld en ons boodskap wou vir 'n hele klompie dae na jul verblyf, glad nie deurgaan nie. Die oggend nadat jul vertrek het, het ons gesien jul het in die boek geskryf die yskas raas. Hy was doodstil die oggend nadat die huishulp skoongemaak het en ek jul boodskap die eerste keer gesien het. Ons het sedertdien vir gaste wat na jul gebly het, gevra om ons te laat weet as die yskas enige snaakse geluide maak, maar niemand het enigiets snaaks bemerk of rapporteer nie. Ons vermoede is dat die yskas ongebalanseerd gestaan het en daarom dalk harder geloop het as normaalweg, en die huishulp dalk die yskas geskuif het toe sy daar gewerk het en dit die probleem opgelos het. Ons bly die situasie monitor en het ook in ons gasteboek geskryf dat gaste ons asseblief dadelik in kennis moet stel, as die yskas enige snaakse geluide maak sodat ons dan kan kom luister hoe maak hy en kyk of ons 'n probleem kan opspoor. Twee dae per week het ek nie 'n huishulp nie en dan maak ons self daar skoon, en ons het nog nooit enige geraas by die yskas gehoor nie so ons was geensins bewus van 'n probleem nie. Ons vra om verskoning dat jul ongerief gehad het daarmee. Vriendelike groete, Sonelle - Versamelnes
Francesca V - Nov 2015
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning en die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg en hoop om jul weer in die toekoms hier te verwelkom! Vriendelike groete, Sonelle Devenier
Susan J - Okt 2015
Algehele gradering
Home away from home.
James O - Okt 2015
Algehele gradering
Baie mooi skoon en vriendelike ontvangs.
Steven W - Okt 2015
Algehele gradering
Was baie lekker en gemaklik.
Johan G - Aug 2015
Algehele gradering
Baie skoon!
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Johan, baie dankie dat u by Versamelnes oorgebly het, en baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee oor ons.
Ons waardeer dit baie en hoop om u weer in die toekoms, tot diens te wees.
Vriendelike groete,
Sonelle Devenier
Versamelnes Gaste Akkommodasie
Laurette D - Jun 2015
Algehele gradering
Uiters vriendelike gasvrou en -heer. Skoon, netjiese verblyf plus gratis WiFi!
B B - Mei 2015
Algehele gradering
Het vir een nag oorgeslaap op pad na die Kgalagadi.
Ericka V - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker gerieflike oornaggeriewe.
Hannes M - Okt 2015
Algehele gradering
Baie huislik en ontspanne.
Chantell V - Feb 2015
Algehele gradering
My ouers het daar oorgebly en hulle sal beslis in die toekoms weer daar oorbly.
Felix R - Jan 2015
Algehele gradering
Rustig, ruim en skoon.
Christo I - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en baie vriendelike diens.
Johan D - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed geleë, skoon en privaat.
Johan D - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Arinda E - Des 2015
Algehele gradering
Net wat mens nodig het.
Versamelnes Guest Accommodation se terugvoer
Arinda baie dankie vir die terugvoer. Laat weet ons gerus waar ons kan verbeter. Ons hoop om jul weer in die toekoms te ontvang; baie dankie vir die ondersteuning. Vriendelike groete, Sonelle Devenier
Marica V - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Esther R - Jul 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik met alles wat jy nodig het vir lekker verblyf.
Julie V - Aug 2015
Algehele gradering
Ideal for any traveller who needs overnight accommodation.
Riaan B - Jul 2015
Algehele gradering
Een nag oorgebly op pad na Kgalagadi.
Annelie O - Jan 2015
Algehele gradering
Well-equipped room ensuring a pleasant stay
Daan H - Apr 2015
Algehele gradering
Netjies!
Suzette L - Des 2014
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies en skoon. Prys is baie bekostigbaar!
Minke V - Nov 2014
Algehele gradering
Very friendly people.
Yvonne S - Nov 2014
Algehele gradering
Ruim en netjies!
Arjen L - Okt 2014
Algehele gradering
Tussenstop op pad Kalahari toe, baie netjies en skoon.
Gerhard B - Okt 2014
Algehele gradering
Vriendelike kliëntediens. Skoon en netjies.
Marizaan V - Okt 2014
Algehele gradering
Lekker rustig!
Tjeerd D - Sep 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Elizabeth P - Aug 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer/vrou! Bekostigbaar vir die gemiddelde persoon!
Jeannette S - Aug 2014
Algehele gradering
Uiters goeie waarde vir geld.
Derek D - Jun 2014
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie en vriendelike mense!
Riaan V - Jun 2014
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het: baie rustig en lekker mense!
Denver A - Apr 2014
Algehele gradering
Was baie baie lekker om daar oor te slaap.
Muller S - Apr 2014
Algehele gradering
Het die verblyf baie geniet. Baie dankie.
Erika F - Apr 2014
Algehele gradering
Baie stil, gerieflik, netjies en goedkoop.
Andre N - Apr 2014
Algehele gradering
Ons was baie aangenaam verras.
Trudy C - Apr 2014
Algehele gradering
Gasvry, baie netjies en keurig, en privaatheid word respekteer.
Karen A - Feb 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Peter M - Jan 2014
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Liezel J - Jan 2014
Algehele gradering
'n Groot plesier!
Doris N - Jan 2014
Algehele gradering
Alle verwagtinge is oortref.
Philip R - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Francois P - Jan 2014
Algehele gradering
Pleasant
Peter S - Jul 2014
Algehele gradering
Friendly warm welcome made us feel at home immediately
Christa B - Okt 2014
Algehele gradering
Gerieflike, vriendelike gastehuis met alles wat nodig is.
Annetjie V - Mei 2014
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf met niks om oor te kla nie.
Hannes S - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Louise D - Des 2013
Algehele gradering
Very well equipped
Aritha K - Des 2013
Algehele gradering
Versamelnes is 'n welkome oase op 'n lang en warm pad.
Chantal V - Des 2013
Algehele gradering
Lekker gasvryheid en warm ontvangs.
Eddie S - Des 2013
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en aanbevelingswaardig.
Karin S - Okt 2013
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, privaat, skoon en baie gerieflik!
Maureen N - Sep 2013
Algehele gradering
Pragtig, skoon en gemaklik!
Marianna V - Aug 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon, netjies en net 'n plesier om in tuis te gaan.
Pixie C - Jul 2013
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Christine D - Des 2013
Algehele gradering
I enjoyed to the full
Tharina J - Nov 2013
Algehele gradering
Dit was lekker om hier te bly!
Ansie W - Des 2013
Algehele gradering
Oudtyds, maar goedkoop.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang