Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versamelnes Guest Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Die verblyf is ideaal as 'n vinnige oornagplek.

Verblyf word in 'n selfsorgwoonstel en 'n gesinskamer aangebied. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en is geskik vir 5 gaste. Daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en dis geskik vir 'n gesin van 3. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n sentrale waterverkoelingstelsel en 'n privaat stoep.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Upington is 'n wegbreekplek en 'n oase in die Noord-Kaap se ongelooflike Kalahari-woestyn. Die Oranerivier vloei deur die stad en dit maak dit 'n baie vrugbare streek vir wingerd en boorde en daar is talle watersportgeleenthede in die somer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 305 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Henri T
Besigheidsreis
5.0
Dit was lekker en "homey", sal definitief weer daar bly. Dit was baie lekker gewees. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Kamer is netjies. Alles wat...
Sien meer
Jan 2025
Sandrie D
Saam met vriende
5.0
Ideaal vir oorslaap terwyl jy op reis is. Die plekkie is mooi skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Int...
Sien meer
Jan 2025
Stefan S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig, vinnige akkurate reëlings teen 'n billike prys. Skoon, netjies, veilig, vinnige akkurate reëlings teen 'n billike prys. Presie...
Sien meer
Jan 2025
Renate J
5.0
Baie oulike plek. My seuns het vir 2 aande oorgeslaap terwyl hulle vir vriende in Upington gekuier het. Hulle het dit baie geniet, sê die plek is mooi...
Sien meer
Des 2024
Corinne P
Saam met lewensmaat
5.0
Good stop over spot. Good stop over spot. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 305

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Versamelnes Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 305 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang