Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versamelnes Guest Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Die verblyf is ideaal as 'n vinnige oornagplek.

Verblyf word in 'n selfsorgwoonstel en 'n gesinskamer aangebied. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en is geskik vir 5 gaste. Daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en dis geskik vir 'n gesin van 3. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n sentrale waterverkoelingstelsel en 'n privaat stoep.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Upington is 'n wegbreekplek en 'n oase in die Noord-Kaap se ongelooflike Kalahari-woestyn. Die Oranerivier vloei deur die stad en dit maak dit 'n baie vrugbare streek vir wingerd en boorde en daar is talle watersportgeleenthede in die somer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 287 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Edward T
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie veilig gebly en dit was baie stil in die area.
Aug 2024
Lorraine D
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar, goed toegerus. Die eenheid is goed toegerus, bekostigbaar en gerieflik naby winkels en hoofroetes. Ideaal vir 'n nag se oorslaap. Ons he...
Sien meer
Sep 2024
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie oulike plek. Ons was goed ontvang. Baie lekker plek om te bly. Mooi skoon.
Aug 2024
Annamarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense. Fantastiese geriewe en gerieflik.
Aug 2024
Albert Benneton C
5.0
Oornag verblyf is baie goed. Met ope arms ontvang en daar is gesorg dat ek alles wat moontlik nodig kon wees, gehad het.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 287

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Versamelnes Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 287 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang