Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verwelkom Skilliepark

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chantel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Goed uitgerus en baie lekker gebly. Die verblyf was baie netjies en goed toegerus met alles wat mens sou nodig kry. 'n Kort stappie na die strand en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathew P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Phenomenal, we'll be back! Phenomenal! Perfect for a family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, en die huisie het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beslis die skoonste en gemaklikste verblyf wat jy kry. Hierdie was die beste keuse wat ek nog ooit bespreek het. Ongelooflik en perfekte verblyf gewees. Sal beslis in die toekoms dieselfde eenheid vir 'n langer tydperk bespreek. Vol DStv wat ons kon benut waar gewoonlik net geselekteerde kanale beskikbaar gestel word. So skoon en selfs waslappe was beskikbaar gestel. Binnebraai was 'n plus en geriewe en uitleg was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Alles wat jy nodig het. Die see woonstel is wonderlike waarde vir geld. Daar is alles wat jy nodig het. Goeie winterbestemming met warm beddegoed! Ook 'n fantastiese bed. Sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit is waarde vir jou geld en het 'n wonderlike rustige atmosfeer. Ek sal Verwelkom Skilliepark vir enige iemand aanbeveel, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri Alycia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Cosy stay on the beach. It was so homey and so close to the beach. Very central to charming restaurants and small shops for anything you may have forgotten.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Puik. Lieflike verblyf met alles wat mens nodig het. WiFi was 'n verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Perfect seaside escape. Wonderful unit, ideal for a small family. Little things made the stay extra special (electric blankets were a highlight & full DStv made my husband very happy). Great communication from the host. Will recommend and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker rustig en stil en stapafstand van die see. Ons het lekker gebly, maar ons algemene voorkeur is altyd om op die grondvloer te bly. Was bekostigbaar in vergelyking met ander in Skilliepark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofstraat en Rocherpanstraat, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda27352373d00442c273a95c9e68779bac99467fb6b32b73fa8c000d1976059b6af207f1b6b5cdc8e8f98f4d09901c43070f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Corner of Main Steet and Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684871425516 18.24308746958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang