Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verwelkom Skilliepark

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofstraat en Rocherpanstraat, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 172 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Verwelkom Skilliepark is 'n goed ingerigte selfsorgwoonstel in die veilige Skilliepark-kompleks in Dwarskersbos, Velddrif. Hierdie verblyf is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie langs die Weskus aangesien dit 100 m van die strand af geleë is.

Dié woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met slegs 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Hierdie area strek verder na die oopplan-leefarea wat 'n gemaklike rusbank en stoele en 'n platskerm-TV het. Daar is 'n binnebraai-area en 'n lessenaar. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad binne die kompleks. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sunel O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, en die huisie het alles wat mens nodig het.
Jul 2024
Hermien K
Gesin met tieners
5.0
Beslis die skoonste en gemaklikste verblyf wat jy kry. Hierdie was die beste keuse wat ek nog ooit bespreek het. Ongelooflik en perfekte verblyf gewee...
Sien meer
Jun 2024
Marli M
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat jy nodig het. Die see woonstel is wonderlike waarde vir geld. Daar is alles wat jy nodig het. Goeie winterbestemming met warm beddegoed! Ook...
Sien meer
Jun 2024
Janine P
Saam met vriende
5.0
Dit is waarde vir jou geld en het 'n wonderlike rustige atmosfeer. Ek sal Verwelkom Skilliepark vir enige iemand aanbeveel, ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Anri Alycia M
Saam met vriende
5.0
Cosy stay on the beach. It was so homey and so close to the beach. Very central to charming restaurants and small shops for anything yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van Hoofstraat en Rocherpanstraat, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verwelkom Skilliepark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 172
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 172
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofstraat en Rocherpanstraat, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda27352373d00442c273a95c9e68779bac99467fb6b32b73fa8c000d1976059b6af207f1b6b5cdc8e8f98f4d09901c43070f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 172 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Corner of Main Steet and Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684871425516 18.24308746958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang