Vesper Apartments
Beskrywing
Hierdie pragtige kamer het dubbelbed en 'n afgeskorte stort, toilet en wasbak in die kamer. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Die oopplan-kombuis het 'n yskassie onder die toonbank, mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatstofie en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die kamer het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe wat gedeel word. Dit is 'n knus spasie met alles wat jy nodig het en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders word in Ateljeewoonstel 1 toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is beperkte veilige parkeerplek op die perseel wat onderhewig aan besikbaarheid is en ekstra kos. Gaste moet asb. parkeerplek versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike mikro-ateljeewoonstel het 'n uitsig oor die see, 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die ateljee het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die eenheid het 'n klein balkon met 'n mooi uitsig. Gaste kan 'n skemerkelkie of ontby hier geniet of net lekker ontspan. Die perfekte rusplek na 'n lang dag van aktiwiteite of tyd op die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders word in Ateljeewoonstel 1 toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is beperkte veilige parkeerplek op die perseel wat onderhewig aan besikbaarheid is en ekstra kos. Gaste moet asb. parkeerplek versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die ateljee het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskassie, vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Die ateljee bied toegang tot 'n pragtige tuin met 'n tafel en 2 stoele. Die woonstel bied privaatheid en 'n gemaklike area om te ontspan en die tuintjie te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders word in Ateljeewoonstel 1 toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is beperkte veilige parkeerplek op die perseel wat onderhewig aan besikbaarheid is en ekstra kos. Gaste moet asb. parkeerplek versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is helder en lugtig met 'n gedeeltelike see-uitsig. Dit is perfek vir 'n paartjie of 'n gesin. Die kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is 'n leerbank en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Die rusbank kan ook as 'n slaapbank vir kinders ingespan word. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, sowel as 'n Nespresso-koffiemasjien. Die ateljee het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe wat gedeel word. Hierdie studio is die premium-eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders word in Ateljeewoonstel 1 toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is beperkte veilige parkeerplek op die perseel wat onderhewig aan besikbaarheid is en ekstra kos. Gaste moet asb. parkeerplek versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 2 eenhede met skakeldeure is ideaal vir gesinne of vriende wat saam reis. Dit bied gerief in deurdagte ontwerpte eenhede, perfek vir gesinne of groepe vriende. Eenheid 3 het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n uitsig oor 'n bekoorlike tuin wat perfek is vir 'n ontspanne wegbreek. Eenheid 4 is ideaal vir ekstra gaste of kinders en spog met 'n ekstra groot stapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuisie. Elke eenheid het 'n slim-TV met Netflix en ander stroomdienste. Die kombuisies is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel en Nespresso-masjien toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n stoep, ideaal om maaltye te geniet en herinneringe saam in die buitelug te skep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders word in Ateljeewoonstel 1 toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Daar is beperkte veilige parkeerplek op die perseel wat onderhewig aan besikbaarheid is en ekstra kos. Gaste moet asb. parkeerplek versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High level-straat 100A, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang