Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vetra Amour Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Vetra Amour Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannetjie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B

Gerieflike oornag akkommodasie.

Gerieflike oornag akkommodasie met vriendelike diens.

Samantha E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha E

A great stay!

Definitely one of my favourite places to stay! The friendliest host, the room is decorated classily and well-suited. We felt safe and welcome. We stayed in the red room - the bathroom has a shower, bath, and is wonderfully lit. It was great to do my makeup.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Samantha

Dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

groete

Christa

Vetra Amour Guesthouse
Lisa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Die lekkerste is om 'n plek te kry wat beide 'n stort en 'n bad het. Skoon!

Verskriklik lekker gebly! Die lekkerste is om 'n plek te kry wat beide 'n stort en 'n bad het. En dan praat ek nie eers van die netheid nie. Dit blink so skoon is die eenheid. Wow, baie dankie! Volle DSTV. Ek kon selfs catch up toe ek 'n blaaskansie kry om te ontspan. Beste waarde vir geld wat ek nog in Kimberley gekry het.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Lisa

Dankie vir jou resensie. Dit laat my hart warm klop. Dit was vir ons ook 'n voorreg om vriendelike gaste soos julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Liefde groete

Christa

Vetra Amour Guesthouse
Christa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

As ons weer in Kimberley kom, slaap ons definitief by Vetra Amour Guesthouse oor.

Ons het 4 aande geboek. Alles was silwerskoon en smaaklik versier. Debbie is ongelooflik gasvry. Die ontbyt wat ons bestel het, was heerlik voorberei.

Bernadette C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette C

NA.

Nie veel om te sê, ek het na 7 daar aangekom, geslaap en teen 5 uur gery.

Wilma S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Was 'n lekker plek.

Dit was 'n wonderlike plek om by te geslaap het. Sal weer teruggaan.

Nandor S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandor S

Lekker gekuier. Swembad en braai lapa 'n bonus.

Alles was skoon en in orde.

Henk J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk J

Rustige stil omgewing goeie gasvrou en die plek is netjies.

Lekker geslaap, mooi oop kamer baie ruim. Die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Janine B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Baie lekker en gerieflik was daar vir 'n fees.

Diens baie goed en vriendelike eienaars. Netjies en skoon en kamers ruik vars. Sou net meer toiletpapier in die kamer wou hê.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Janine

Dankie vir die resensie. Jammer vir die ongerief, maar daar word elke dag 'n rol toiletpapier in die houer geplaas. Slegs as daar 'n halwe rol of so oor is, word 'n nuwe rol op die rakkie langs die toilet gesit.

Groete,

Christa

Vetra Amour Guesthouse
Lizette D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette D

Baie teleurgesteld.

Dit is geleë in 'n baie lawaaierige area. Ander gaste raas deur die nag. Kamer te veel bespuit met 'n sterk reuk - dit is oorweldigend.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Lizette

Ek is teleurgesteld oor u resensie. As u my resensies gaan lees, beklemtoon die gaste die stil en rustige area.
Ek vra onverskoning as die sprei in die kamer te sterk was. In die algemeen is my gaste gaande oor die reuk en varsheid.
Daar was ook aan u genoem, indien u iets benodig of 'n probleem het om my kantoor deur klokkie te lui vir diens.
Dit is ook jammer dat u geen klagtes gemeld het met vertrek nie.
Groete

Christa

Vetra Amour Guesthouse
Sindy C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy C

Amazing.

We were accommodated by Vetra Amour Guesthouse on the 11th hour. The hospitality was amazing, the cleanliness is of AA rating, and it's a safe environment. I most certainly know where to stay on my next trip to Kimberley.

Junetta M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junetta M

Uitstekend.

Wow! Baie mooi kamer, uitstekende diens. Ons was ontmoet met die mooiste glimlaggende mens. Ek beplan sommer gou weer 'n trip net sodat ek daar kan gaan oornag.

Wilna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Gerieflik en die ontbyt was uit die boeke.

Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Die gastehuis is baie goed gelee en veilig.

Trix S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix S

Was net kort.

Dankie vir goeie diens.

Mpho Phuroe P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho Phuroe P

Out of this world.

Very friendly, clean and very spacious. We enjoyed our stay at Vetra Amour Guesthouse and we will definitely be coming back. It felt like a home away from home. We didn't want to leave, but please put a microwave in the rooms.

Juan G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Uitstekend.

Uitstekende en flinke diens.

Gerard K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K

Beautiful location.

Nice accomodation and staff. Despite loadshedding a nice breakfast.

Desiree N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N

Ruim, skoon en netjies.

Sien sterre.

Jolene M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Rustig sonder die stad se geraas.

Die plek is baie netjies en skoon. Ons geniet dit elke keer om hier te bly.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle ook, dis lekker om gaste soos julle te kon onthaal.

Debbie

Vetra Amour Guesthouse
Tinus W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Warm gasvryheid en weelde.

Debbie, die gasvrou, het ons baie vriendelik ontvang, al was ons laat reisigers vanaf Pretoria. Die kamers was kraaknet en die beddens van puik standaard. Badkamers is pragtig. Het heerlik gerus. Beslis my plek van voorkeur vir toekomstige oorslaapaande. Heerlike ontbyt gehad vir slegs R100. 00 voorberei deur die gasvrou haarself. Baie dankie Debbie, jy is awesome.

Freddie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie B

Uitstekend.

Rustig en goeie gasvryheid.

Tumi M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tumi M

Relaxed and intermit.

Just sort out the aircon.

Manfred H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred H

Nag oorslaap.

Skoon, netjies en nuut.

Lindsay M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay M

A very quick, overnight stay.

We arrived well after dark and left before dawn. We were simply there to crash.

Henrietta K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henrietta K

Dit was 'n baie aangename naweek.

Die gastehuis was skoon, netjies en baie mooi. Die kinders het hulle eie kamer gehad en het dit baie geniet. Die braai, swem en kuiergeriewe was fantasties. Ons kon lekker kuier en braai saam vriende wat ook daar tuisgegaan het. Hulle diens is uitstekend! Baie behulpsaam en vriendelik!. Sal Vetra Amour Guesthouse beslis aanbeveel.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Hi Henrietta,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was n voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie ook vir die ondersteuning.
Pas julle op. Mooiste familie.
Groete
Christa

Vetra Amour Guesthouse
Beverley B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Heerlike, skoon oornag-akkommodasie vir ons.

Ons het op pad van Gauteng af na die Kaap besluit om 'n road trippie daarvan te maak. Kimberley was ons eerste stop en so daarmee ons verblyf by Vetra Amour. Ons was baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou, ons kamer gewys (wat pragtig en skoon was en o so lekker geruik het). Ons het dit baie geniet en sal definitief weer terug wees. Baie dankie, julle.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Hallo Beverley.
Dankie vir jou resensie. Maak my hart warm. Dankie vir jul ondersteuning. Sien uit om julle weer te sien. Pas julle op en geniet jul reis. Baie liefde, Christa.

Vetra Amour Guesthouse
Chantelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Baie lekker geslaap.

Dit was lekker stil en rustig en plek was skoon en netjies. Vriendelike diens.

Irida S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S

Aangename verblyf.

Pragtige ruim kamer en badkamer. Ons het lekker oorgebly. Sal definitief weer hier bespreek. Waarde vir geld.

Christylene P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christylene P

Fantasties.

Vriendelikheid en netheid is hulle beleid.

Frans B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Bekostigbare, skoon verblyf.

Die ontvangs was vriendelik. Die kamer skoon en alles wat jy nodig het. Sal dit aanbeveel.

Cliff H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff H

Comfortable and clean.

Perfect for a short stay.

Mike B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Great.

Hospitality excellent.

Drieka L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Puik, netjies, en vriendelike diens.

Baie netjies, skoon. Veilig en Debbie, die gasvrou, gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Sal enige tyd weer daar bly.

Juliana M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M

Puik.

Netjiese kamer en badkamer. Diens is puik.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.

Vetra Amour Guesthouse
Anita P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Baie veilige, netjies en gerieflike verblyf.

Beveel vir enigiemand aan wat na verblyf soek in Kimberley. Parkeerplek by jou slaapplek. Lieflik en netjies, sal weer daar gaan bly.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Anita,

Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Pas julle op.

Groete

Christa

Vetra Amour Guesthouse
Mienah V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienah V

Die plek was baie nice, kamer was baie netjies. Ek het dit baie geniet.

Wow, die ontvangs was wow. My man kon nie klaar praat van hoe nice dit was nie. Ek gaan definitief weer daarheen.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir julle ook dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Sien julle binnekort weer.

Debbie

Vetra Amour Guesthouse
Annelize M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Dit was rustig en lekker.

Baie netjies en vriendelike diens.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Annelize

Dankie vir die resensie. hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Groete, Christa.

Vetra Amour Guesthouse
Denita G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denita G

Vriendelike diens en verwelkoming ook plek pragtig en netjies.

Ons het vir die 2de keer hier oornag en is vriendelik verwelkom en kamer is baie netjies en skoon en het ons is vriendelik ingewag al het ons laat opgedaag. Sal enige een die plek aanbeveel.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Dankie Denita. Dit was So lekker om julle weer te sien.
Pas julle op
Liefde groete
Christa

Vetra Amour Guesthouse
Ansie N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N

Voortreflike plekkie, die foto's is presies dieselfde as die webwerf, uitstekend.

Ek staan verbaas oor die diens, vriendelikheid en dan die baie spasie binne en buite die gastekamer. Neem die ontbyt, dit is heerlik.

Verna M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna M

Fantasties, rustig en hemels.

Die ontvang was hartlik, die mense vriendelik en die diens was puil. Dankie aan Vetra.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Verna
Dankie vir die mooi resensie.
Hoop om jul weer te sien.
pas jou op
groete
Christa

Vetra Amour Guesthouse
Nastia R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastia R

Heerlike nagrus.

Bed slaap baie lekker.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Naastia
Baie dankie vir my goeie rating.
Hoop om jul weer te sien.
Pas jou op
groete
christa

Vetra Amour Guesthouse
Fred H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Wonderlik, baie netjies, sal aanbeveel.

Die gaste kamer het alles wat 'n persoon nodig het vir 'n oorslaap of dalk 'n paar dae. Oorgenoeg hangplek vir nat handdoeke, netjiese bad, stort ens. Sal enige tyd weer daar bly. Sal aanbeveel om van hulle dienste gebruik te maak.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie

Dit was n voorreg om julle te akkommodeer

Hoop om julle weer te sien in die toekoms

Groete

Christa

Vetra Amour Guesthouse
Hannelie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Waarde vir geld.

Warm en baie vriendelike ontvangs. Die kamer is asemrowend mooi en dit ruik heerlik. Baie indrukwekend en sal definitief weer by Vetra Amour oornag.

Johan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Baie netjies en waarde vir geld.

Naby aan die hoofroetes, vriendelike gashere. Pragtige kamers.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Hallo Johan

Baie dankie vir die resensie.

Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Pas julle op.

Groete, Christa.

Vetra Amour Guesthouse
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Madelein C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Baie gerieflike akkommodasie en geriewe.

Die kamer was lekker groot en gerieflik met alles wat mens nodig het. Die badkamer met stort en bad was 'n bonus. Die decor is baie mooi. Eienaar/bestuurder het ons baie welkom laat voel. Alles was net reg en dit is baie bekostigbaar en gerieflik.

Ria V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Vriendelike eienaars.

Pragtige plekkie. Veilige parkering, net jammer dat ons eenheid geen afdak gehad het vir beskerming teen die son en weer nie.

Anton V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Uitstekende verblyf.

Baie mooi en skoon gastehuis. Christa is baie vriendelik en hulpvaardig en laat mens sommer tuis voel. Sal beslis weer daar oornag.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Baie dankie ook aan julle vir die ondersteuning.
Pas julle op.

Vetra Amour Guesthouse
Johnnie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie P

Baie vriendelike ontvangs.

Goed geleë, maklik om te bereik.

Corleia V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corleia V

Baie lekker gebly.

Baie gasvry. Sal aanbeveel.

Geoffery H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffery H

Baie vriendelik, netjies en veilig

Kamer mooi skoon en netjies; het heerlik geslaap. Baie vriendelik ontvang, sal beslis weer daarvan gebruik maak en ook aanbeveel.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie.
Dit was n plesier om hul te huisves.
Pas julle op.

Vetra Amour Guesthouse
Hercules P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules P

Die verblyf was heerlik en die eienaars is gasvry en laat enige persoon tuis voel.

Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Hercules,

Dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Vetra Amour Guesthouse
Frikkie N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie N

Puik oornag-fasiliteit. Ek beveel dié plek met groot vrymoedigheid aan!

Die woon-eenheid waarin ons vertoef het was ruim, keurig en luuks gemeubileerd. Altyd skoon en netjies. Hoogs aan te bevele!

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Frikkie
Baie dankie vir die resensie. Hoop om jul weer te sien, pas julle op.
Groete
Christa

Vetra Amour Guesthouse
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie lekker gekuier.

Eenheid baie netjies. Sal weer daar oornag.

Stephanie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Die verblyf was fantasties en die personeel so vriendelik.

Sien sterre.

Marika P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika P

Dit was 'n heerlike ontspanne oornagfasiliteit.

Ek sal dit definitief aanbeveel, dit is 'n rustige, ontspanne atmosfeer en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Magda F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Baie oulike eienaar; hy en sy vrou.

Het baie welkom gevoel. Baie netjies en skoon. Kos baie lekker. Heerlik geslaap .Lekker gesels met ons gasvrou.

Sumarie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie B

Baie welkom gewees. Oulike plek.

Baie lekker gewees, hulle kyk mooi na jou as gas by hulle. Ek sal weer en weer by hulle boek.

Rene' A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene' A

Awesome stay at Vetra Amour.

What a beautiful guesthouse where the decor and atmosphere is as warm and welcoming and helpful as the owners. Will definitely stay there again. Thank you for a lovely stay and all your help with the extra night.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Rene,

Baie dankie vir die resensie. baie dankie vir die ondersteuning dit was vir ons n voorreg om julle te akkommodeer.

Pas julle op.

Liefde,
Christa

Vetra Amour Guesthouse
Miemie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie V

Rustige atmosfeer.

Waarde vir jou geld. Baie stil area.

Henk P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Dit was baie aangenaam, baie mooi kamers, waarde vir geld.

Sal weer daar gaan slaap, regtig pragtige plekkie. Skoon en netjies.

Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elumpie E

Enigste gaste, so ons verblyf was fantasies.

Kamer was skoon en netjies - dekor uit die boonste rakke. Ontvangs van hartlik en kan die gastehuis verseker aanbeveel.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Elumpie
Baie damkie vir die pragtige resensie. Julle is pragtige mense en was dit vir ons 'n voorreg om hulle te akkommodeer.
Weereens dankie vir die ondersteuning ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Pas julle op.
Groete
Christa

Vetra Amour Guesthouse
Doreen A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Doreen A

Mooi perseel en fasiliteite maar swak kliëntediens.

Die eenhede is baie netjies en keurig, en baie skoon. Maar die eienaars verskaf nie verwarmers nie so dis bitter koud. Daar is wel elektriese komberse, so in die winter moet jy maar heeltyd in die bed bly. Ons het dit genoem vir Christa, maar sy het geen steeds geen verwarmers verskaf nie. Ons het toe self gaan verwarmers koop. Die slaapkamers het geen vensters wat kan oopmaak nie, so ek reken in die somer sal dit baie warm wees. A.g.v lockdown veranderings moes ons moes 2 nagte akkommodasie kanselleer, waarvoor ons natuurlik vooruitbetaal het. Die eienaar kan nog nie tot 'n besluit kom of sy 'n gedeeltelike terugbetaling kan doen nie, want sy moet blykbaar haar rekenmeester raadpleeg. Ek reken sy speel vir tyd en hoop maar dat ons daarvan sal vergeet. Ek sal nooit weer teruggaan na Vetra Amour nie want mens kry werklik die indruk dat die bestuurder nie omgee vir haar gaste nie. Die kamers is propvol ornamente, so dis nie maklik vir 'n sakereisiger om plek te kry vir sy rekenaar nie. Dit was in elk geval so koud dat mens in die bed moes werk!

Tertia G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertia G

Klein maar netjies.

Kamers agter is verby 'n swembad wat bietjie aandag kort. Die mure is dun en ek vermoed jy hoor die gekuier in die eetkamer en dit het 21:00 opgehou, maar dit was steurend.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Jammer vir die swembad wat so sleg lyk. met die reen het ons swembad swart alg gekry. ons het al honderde rande spandeer om die swembad te behandel maar sonder sukses. ons het n firma gekry om sommer die swembad oor te doen en hulle begin volgende maandag daarmee. dit was vir my ook n verleentheid want my swembad is altyd in puik toestand. Jammer vir dit.
Jammer ook vir die gaste wat in die eetsaal gekuier het. Ons het hulle versoek om in die sitkamer te gaan sit en kuier maar hulle het hulle nie daaraan gestuur nie, om 21:00 het ons hulle versoek om die eetsaal te verlaat sodat ons kan sluit.

Vetra Amour Guesthouse
Jacques M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Super nice.

Rooms needs air coolers or aircons, but we did have a pleasant stay at Vetra Amour. Will definitely book another stay.

Stef B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef B

Dankie aan die gasvrou vir vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

Sal dit beslis aanbeveel.

Pierre B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Baie mooi en skoon, dit geniet.

Sal dit beslis aanbeveel, was baie mooi en skoon.

Lauren M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M

Our stay was very nice. All staff very friendly and caring.

Will def stay here again. Thank you Vetra Amour

Pieter S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie goeie en veilige oorslaap.

Hou van parkering. Aanbeveel an enigiemand.

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir my resensie. hoop om u weer in die toekoms te huisves.
Groete,
Christa

Vetra Amour Guesthouse
Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Netjies, skoon en aangenaam.

Ek het gehou van die geriewe in die algemeen. Die dakwaaier is 'n wenner. Wens ander doen dit.

Maja S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maja S

Lekker plekkies.

'n Goeie plekkie om oor te slaap in Kimberley en ons het dit geniet.

Dolphina K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolphina K

Baie lekker!

Baie lekker ondervinding. Mense is vreeslik vriendelik en baie baie behulpsaam! Vir seker 'n goeie keuse!

Vetra Amour Guesthouse se terugvoer

Beste Dolphina,

Baie dankie vir die resensie. Dit was my voorreg om jul te huisves.Baie sterkte vir jou en Bertus. Mag julle geseend wees met n pragtige klein bondeltjie.

liefde,

tannie Christa

Vetra Amour Guesthouse
Jeanette Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette Z

Baie nice!

Die kamers is pragtig en gerieflik ingerig. Daar is als wat mens nodig het. Ons sal weer daar oornag en dit beslis aanbeveel.

Denita G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denita G

Baie gerieflik gewees en baie netjies.

Sal vir seker weer van hulle gebruik maak. Vriendelik ontvang en als netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9c1143a399eb8f14dac12167f20782e28b30f3dee01a1da3f1f0abdcfadd9bd82e67ec3cfcf0f6a44b4851786f1bff9397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 22 Struben Avenue Rhodesden 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.745004 24.735586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang