Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vetra Amour Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hannetjie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflike oornag akkommodasie. Gerieflike oornag akkommodasie met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A great stay! Definitely one of my favourite places to stay! The friendliest host, the room is decorated classily and well-suited. We felt safe and welcome. We stayed in the red room - the bathroom has a shower, bath, and is wonderfully lit. It was great to do my makeup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Vetra Amour Guesthouse
Beste Samantha Dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. groete Christa

Lisa S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Die lekkerste is om 'n plek te kry wat beide 'n stort en 'n bad het. Skoon! Verskriklik lekker gebly! Die lekkerste is om 'n plek te kry wat beide 'n stort en 'n bad het. En dan praat ek nie eers van die netheid nie. Dit blink so skoon is die eenheid. Wow, baie dankie! Volle DSTV. Ek kon selfs catch up toe ek 'n blaaskansie kry om te ontspan. Beste waarde vir geld wat ek nog in Kimberley gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Vetra Amour Guesthouse
Beste Lisa Dankie vir jou resensie. Dit laat my hart warm klop. Dit was vir ons ook 'n voorreg om vriendelike gaste soos julle te kon akkommodeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Liefde groete Christa

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

As ons weer in Kimberley kom, slaap ons definitief by Vetra Amour Guesthouse oor. Ons het 4 aande geboek. Alles was silwerskoon en smaaklik versier. Debbie is ongelooflik gasvry. Die ontbyt wat ons bestel het, was heerlik voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

NA. Nie veel om te sê, ek het na 7 daar aangekom, geslaap en teen 5 uur gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was 'n lekker plek. Dit was 'n wonderlike plek om by te geslaap het. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandor S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker gekuier. Swembad en braai lapa 'n bonus. Alles was skoon en in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustige stil omgewing goeie gasvrou en die plek is netjies. Lekker geslaap, mooi oop kamer baie ruim. Die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie lekker en gerieflik was daar vir 'n fees. Diens baie goed en vriendelike eienaars. Netjies en skoon en kamers ruik vars. Sou net meer toiletpapier in die kamer wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Vetra Amour Guesthouse
Beste Janine Dankie vir die resensie. Jammer vir die ongerief, maar daar word elke dag 'n rol toiletpapier in die houer geplaas. Slegs as daar 'n halwe rol of so oor is, word 'n nuwe rol op die rakkie langs die toilet gesit. Groete, Christa

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2024

Baie teleurgesteld. Dit is geleë in 'n baie lawaaierige area. Ander gaste raas deur die nag. Kamer te veel bespuit met 'n sterk reuk - dit is oorweldigend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Debbie
Vetra Amour Guesthouse
Beste Lizette Ek is teleurgesteld oor u resensie. As u my resensies gaan lees, beklemtoon die gaste die stil en rustige area. Ek vra onverskoning as die sprei in die kamer te sterk was. In die algemeen is my gaste gaande oor die reuk en varsheid. Daar was ook aan u genoem, indien u iets benodig of 'n probleem het om my kantoor deur klokkie te lui vir diens. Dit is ook jammer dat u geen klagtes gemeld het met vertrek nie. Groete Christa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9c1143a399eb8f14dac12167f20782e28b30f3dee01a1da3f1f0abdcfadd9bd82e67ec3cfcf0f6a44b4851786f1bff9397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 22 Struben Avenue Rhodesden 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.745004 24.735586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang