Vetra Amour Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Gerrit V - Sep 2024
Algehele gradering
Was baie lekker en sal weer daar oornag.
Hannetjie B - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag akkommodasie.
Samantha E - Mei 2024
Algehele gradering
A great stay!
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Samantha
Dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
groete
Christa
Lisa S - Apr 2024
Algehele gradering
Die lekkerste is om 'n plek te kry wat beide 'n stort en 'n bad het. Skoon!
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Lisa
Dankie vir jou resensie. Dit laat my hart warm klop. Dit was vir ons ook 'n voorreg om vriendelike gaste soos julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Liefde groete
Christa
Christa D - Mrt 2024
Algehele gradering
As ons weer in Kimberley kom, slaap ons definitief by Vetra Amour Guesthouse oor.
Bernadette C - Feb 2024
Algehele gradering
NA.
Wilma S - Jan 2024
Algehele gradering
Was 'n lekker plek.
Nandor S - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier. Swembad en braai lapa 'n bonus.
Henk J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige stil omgewing goeie gasvrou en die plek is netjies.
Janine B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik was daar vir 'n fees.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Janine
Dankie vir die resensie. Jammer vir die ongerief, maar daar word elke dag 'n rol toiletpapier in die houer geplaas. Slegs as daar 'n halwe rol of so oor is, word 'n nuwe rol op die rakkie langs die toilet gesit.
Groete,
Christa
Lizette D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Lizette
Ek is teleurgesteld oor u resensie. As u my resensies gaan lees, beklemtoon die gaste die stil en rustige area.
Ek vra onverskoning as die sprei in die kamer te sterk was. In die algemeen is my gaste gaande oor die reuk en varsheid.
Daar was ook aan u genoem, indien u iets benodig of 'n probleem het om my kantoor deur klokkie te lui vir diens.
Dit is ook jammer dat u geen klagtes gemeld het met vertrek nie.
Groete
Christa
Sindy C - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Junetta M - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Wilna V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en die ontbyt was uit die boeke.
Trix S - Des 2023
Algehele gradering
Was net kort.
Mpho Phuroe P - Okt 2023
Algehele gradering
Out of this world.
Juan G - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Gerard K - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful location.
Desiree N - Mrt 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon en netjies.
Jolene M - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig sonder die stad se geraas.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle ook, dis lekker om gaste soos julle te kon onthaal.
Debbie
Tinus W - Jan 2023
Algehele gradering
Warm gasvryheid en weelde.
Freddie B - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Tumi M - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxed and intermit.
Manfred H - Aug 2023
Algehele gradering
Nag oorslaap.
Lindsay M - Apr 2023
Algehele gradering
A very quick, overnight stay.
Henrietta K - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename naweek.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Hi Henrietta,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was n voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie ook vir die ondersteuning.
Pas julle op. Mooiste familie.
Groete
Christa
Beverley B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike, skoon oornag-akkommodasie vir ons.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Hallo Beverley.
Dankie vir jou resensie. Maak my hart warm. Dankie vir jul ondersteuning. Sien uit om julle weer te sien. Pas julle op en geniet jul reis. Baie liefde, Christa.
Chantelle S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Irida S - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Christylene P - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Frans B - Aug 2022
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon verblyf.
Cliff H - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Mike B - Aug 2022
Algehele gradering
Great.
Drieka L - Aug 2022
Algehele gradering
Puik, netjies, en vriendelike diens.
Juliana M - Aug 2022
Algehele gradering
Puik.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.
Anita P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie veilige, netjies en gerieflike verblyf.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Anita,
Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Pas julle op.
Groete
Christa
Mienah V - Mei 2022
Algehele gradering
Die plek was baie nice, kamer was baie netjies. Ek het dit baie geniet.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle ook dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Sien julle binnekort weer.
Debbie
Annelize M - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was rustig en lekker.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Annelize
Dankie vir die resensie. hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete, Christa.
Denita G - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en verwelkoming ook plek pragtig en netjies.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Dankie Denita. Dit was So lekker om julle weer te sien.
Pas julle op
Liefde groete
Christa
Ansie N - Feb 2022
Algehele gradering
Voortreflike plekkie, die foto's is presies dieselfde as die webwerf, uitstekend.
Verna M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties, rustig en hemels.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Verna
Dankie vir die mooi resensie.
Hoop om jul weer te sien.
pas jou op
groete
Christa
Nastia R - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike nagrus.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Naastia
Baie dankie vir my goeie rating.
Hoop om jul weer te sien.
Pas jou op
groete
christa
Fred H - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik, baie netjies, sal aanbeveel.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Dit was n voorreg om julle te akkommodeer
Hoop om julle weer te sien in die toekoms
Groete
Christa
Hannelie V - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johan K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Hallo Johan
Baie dankie vir die resensie.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Pas julle op.
Groete, Christa.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Madelein C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie en geriewe.
Ria V - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike eienaars.
Anton V - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Baie dankie ook aan julle vir die ondersteuning.
Pas julle op.
Johnnie P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Corleia V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Geoffery H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en veilig
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Dit was n plesier om hul te huisves.
Pas julle op.
Hercules P - Aug 2021
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik en die eienaars is gasvry en laat enige persoon tuis voel.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Hercules,
Dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Frikkie N - Mei 2021
Algehele gradering
Puik oornag-fasiliteit. Ek beveel dié plek met groot vrymoedigheid aan!
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Frikkie
Baie dankie vir die resensie. Hoop om jul weer te sien, pas julle op.
Groete
Christa
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Stephanie B - Apr 2021
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties en die personeel so vriendelik.
Marika P - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspanne oornagfasiliteit.
Magda F - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie oulike eienaar; hy en sy vrou.
Sumarie B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie welkom gewees. Oulike plek.
Rene' A - Des 2021
Algehele gradering
Awesome stay at Vetra Amour.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Rene,
Baie dankie vir die resensie. baie dankie vir die ondersteuning dit was vir ons n voorreg om julle te akkommodeer.
Pas julle op.
Liefde,
Christa
Miemie V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Henk P - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, baie mooi kamers, waarde vir geld.
Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Enigste gaste, so ons verblyf was fantasies.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Elumpie
Baie damkie vir die pragtige resensie. Julle is pragtige mense en was dit vir ons 'n voorreg om hulle te akkommodeer.
Weereens dankie vir die ondersteuning ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Pas julle op.
Groete
Christa
Doreen A - Jul 2021
Algehele gradering
Mooi perseel en fasiliteite maar swak kliëntediens.
Lees meerTertia G - Jun 2021
Algehele gradering
Klein maar netjies.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Jammer vir die swembad wat so sleg lyk. met die reen het ons swembad swart alg gekry. ons het al honderde rande spandeer om die swembad te behandel maar sonder sukses. ons het n firma gekry om sommer die swembad oor te doen en hulle begin volgende maandag daarmee. dit was vir my ook n verleentheid want my swembad is altyd in puik toestand. Jammer vir dit.
Jammer ook vir die gaste wat in die eetsaal gekuier het. Ons het hulle versoek om in die sitkamer te gaan sit en kuier maar hulle het hulle nie daaraan gestuur nie, om 21:00 het ons hulle versoek om die eetsaal te verlaat sodat ons kan sluit.
Jacques M - Des 2020
Algehele gradering
Super nice.
Stef B - Des 2020
Algehele gradering
Dankie aan die gasvrou vir vriendelike ontvangs en aangename verblyf.
Pierre B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi en skoon, dit geniet.
Lauren M - Okt 2020
Algehele gradering
Our stay was very nice. All staff very friendly and caring.
Pieter S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goeie en veilige oorslaap.
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir my resensie. hoop om u weer in die toekoms te huisves.
Groete,
Christa
Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en aangenaam.
Maja S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plekkies.
Dolphina K - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Vetra Amour Guesthouse se terugvoer
Beste Dolphina,
Baie dankie vir die resensie. Dit was my voorreg om jul te huisves.Baie sterkte vir jou en Bertus. Mag julle geseend wees met n pragtige klein bondeltjie.
liefde,
tannie Christa
Jeanette Z - Okt 2019
Algehele gradering
Baie nice!
Denita G - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik gewees en baie netjies.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang