Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vetra Amour Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat oornagverblyf soek. Die gastehuis is sentraal naby winkels, restaurante, skole ander geriewe.

Die verblyf het 7 lieflike slaapkamers en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n deur tot die parkeerarea, tuin en toegang tot swembad en braaigeriewe. Die kamers het ook waterverkoeling, 'n TV met OpenView HD of teen 'n ekstra koste, DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.

Die swembad is ook beskikbaar vir gaste wat oornag bly, asook die braai-area onder die lapa.

Daar is veilige en toesluitparkeerplek beskikbaar met 'n elektriese heining en -hek.

Die gastehuis is ongeveer 400 m vanaf Rhodesdene Pick 'n Pay-sentrum en sowat 800 m vanaf die Gariep Hospitaal. Dit is ook naby ander besienswaardighede soos, North Cape Mall, Diamond Pavillion Mall, Groot Gat en die Mcgregor Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hannetjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornag akkommodasie. Gerieflike oornag akkommodasie met vriendelike diens.
Jun 2024
Samantha E
Saam met lewensmaat
5.0
A great stay! Definitely one of my favourite places to stay! The friendliest host, the room is decorated classily and well-suited. We f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Lisa S
Besigheidsreis
5.0
Die lekkerste is om 'n plek te kry wat beide 'n stort en 'n bad het. Skoon! Verskriklik lekker gebly! Die lekkerste is om 'n plek te kry wat beide 'n ...
Sien meer
Apr 2024
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
As ons weer in Kimberley kom, slaap ons definitief by Vetra Amour Guesthouse oor. Ons het 4 aande geboek. Alles was silwerskoon en smaaklik versier. D...
Sien meer
Mrt 2024
Bernadette C
Saam met vriende
5.0
NA. Nie veel om te sê, ek het na 7 daar aangekom, geslaap en teen 5 uur gery.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vetra Amour Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struben-laan 22, Rhodesden, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9c1143a399eb8f14dac12167f20782e28b30f3dee01a1da3f1f0abdcfadd9bd82e67ec3cfcf0f6a44b4851786f1bff9397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 22 Struben Avenue Rhodesden 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.745004 24.735586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang