Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Via's B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Burt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very relaxing. Enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Vriendelike gasheer en alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Het Greyton baie geniet en sal graag weer die dorp besoek. Ja, lekker gebly. Was gerieflik naby alles. Was bietjie bekommerd oor motor wat vol bagasie was en nie agter 'n hek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khalid G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Central location in Greyton. Very cute cottage on the main street behind the coffee shop. Breakfast is at the coffee shop - very good coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Relaxing. Beautiful, really enjoyed the relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike plek om te ontspan en stilte te geniet. Heerlik gebly by Via's B&B. Pragtige, netjiese skoon kamer. Die omgewing is pragtig en doodstil. Sielerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Very pleasant stay. Lovely place, we were in rooms 1 and 3, which have a great terrace at the back to sit in sunshine (in photo). Bedrooms furnished really well. The person who welcomed us provided exceptional service and all the information we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buksie D
1 nag
4.2
Mrt 2024

Lekker geslaap! Pragtige dorp! Allermooste omgewing! Lekker gebly! Uitmuntende gasvrye mense! Heerlik! Sal graag weer besoek aflê!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Japie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Kort minder as verwag. Nie loads heading gerat nie. Moet in straat parkeer en tasse ver dra.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Cornelia E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het ons verblyf by Via's B&B baie geniet! Die stilte en rustigheid wat ons daar ervaar het, was voedsel vir ons siele. Daar is in al ons behoeftes voorsien. Ons het heerlik geslaap op 'n baie gerieflike koningsgrootte bed met kraakskoon beddegoed. Die badkamer was ingerig met genoeg skoon handdoeke. Daar was koffie, rooibostee en swart tee beskikbaar, met vars melk in die yskas, asook 'n klein houertjie met koekies as 'n spesiale toegif. Die tuin is pragtig versorg en baie privaat. Ons kan Via's B&B beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 31, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90078397883bb2cf31047b77b50c2a0c006a1bfd2a69612ee674f86a853fc102dbb347638b475636a8c1d7e66ef04c0557b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 31 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050732474534 19.607663804868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang