Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vicolo Pellicano

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Vicolo Pellicano
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Frank L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank L

Was awesome.

Skoon en netjies. Perfekte plekkie om te bly en die omliggende area te verken. Is baie gasvry en behulpsaam.

Taryn V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn V

Excellent accommodation, so beautiful.

It was truly wonderful. We felt so relaxed and welcomed. The guesthouse is beautiful. I didn't want to leave. Thank you to the host for hosting us so nicely.

Huibre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre V

Gerieflik, skoon en baie rustig.

Baie lekker gerus en loopafstand van Bokkomlaan.

Vicolo Pellicano se terugvoer

Ons is so bly julle het julle verblyf geniet en goed uitgerus! Kom kuier gerus weer!

Vicolo Pellicano
Paul V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Gerieflik, netjies, voldoende vir oornag.

Sal weer daar draai as ek in Velddrif oornag.

Colleen T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen T

Perfection!

Our stay was simply divine. We will become regulars, no doubt. The location, the little plunge pool, the dogs, the decor, setting, hospitality and the friendly owner were all a great experience.

Vicolo Pellicano se terugvoer

We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us.
It was lovely to have you and we are looking forward to your next visit.

Vicolo Pellicano
Eurika D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D

Andrea was 'n wonderlike gasvrou. Ons het so lekker gekuier by Vicolo Pelicano.

Uitstekend, het so lekker gebly.

Vicolo Pellicano se terugvoer

Dankie Eurika. Ek is so bly julle het die tydjie by ons geniet.
Ons hoop om julle weer hier by ons te sien.

Vicolo Pellicano
Adriaan M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Persoonlike aandag van eienaar maak die plek besonders, word aanbeveel.

Baie netjies met alles wat jy sou nodig kry. Ons het die persoonlike aandag van die eienaar waardeer en kan Vicolo Pellicano aanbeveel. Ons gaan beslis terug.

Linda D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D

Skoon,aromaties, kraakvars linne en 'n paar meter vanaf die aardste Bokkomlaan met vriendelike Weskus mense.

Die gasvrou, Andrea was baie aangenaam en behulpsaam. Pragtige aromatiese skoon plekkie met kraakvars linne en volledig toegeruste kombuis. Pragtige tuin met swembadjie. Geleë paar meter vanaf die vlei en die aardse Bokkomlaan.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerweg 144, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe344dd5aa4bf3e9c8d92ade0e6f31a76bc9d673dfb20cbcc29daabbb51340c245d0fd196aa6a78fa9733cd67b098f2337c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 144 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.787744544374 18.182855623943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang