Vicolo Pellicano
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerweg 144, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vicolo Pellicano bied selfsorgverblyf in die klein Weskusdorpie, Velddrif. Dit is naby besienswaardighede soos die Bergriviermond, Rocherpan Natuurreservaat, Weskus Nasionale Park en Mykonos Casino geleë en loopafstand van die nimlike Bokkomlaan met sy fassinerende voëllewe en outentieke klein eet- en drinkplekke.
Daar kan 2 gaste in die eenheid slaap en dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eenheid het ekstra geriewe soos lugversorging in die leefarea, 'n plonspoel, gratis WiFi, Netflix, 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing soos swem, visvang, riviervaarte, kajak, gholf en ongelooflike fotografie geleenthede.
Let asb. daarop dat daar 'n aantal vriendelike honde en katte op die perseel is en daarom word geen kinders en troeteldiere toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerweg 144, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Vicolo Pellicano het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerweg 144, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang