Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Bay Holiday Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Bay Heights-straat, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Victoria Bay Holiday Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n privaat en ongerepte landgoed naby die gesogte Victoria Bay Heights-woonbuurt in Victoriabaai.

Die gewilde Victoriabaai-strand is net 5 minute se ry vanaf die verblyf. Wildernis, met sy bekende restaurante, strandmeer en eindelose strand, is slegs 10 minute se ry vanaf die verblyf. Garden Route Mall, sowel as Eden Meander-winkelsentrums is 7 minute weg. Top-gegradeerde gholfbane, insluitend Oubaai en Fancourt, is ook naby.

Victoria Bay Holiday Cottage spog met onoortreflike, ononderbroke see-uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Daar is 'n sondek met 'n KolKol-warmbad waar gaste kan braai en die ongerepte natuur inneem. Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n etenstafel met 5 stoele en sitplek wat dieselfde uitsigte bied.

Victoria Bay Holiday Cottage het 'n moderne gevoel en is pragtig gemeubileer. Dit bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n tuin-uitsig. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met buitestorte en bidets.

Die oopplan-leefarea met see- en tuinuitsigte sluit 'n sitarea met 'n platskerm-slim-TV (DStv app) en 'n etenstafel met sitplek vir 6 in. Daar is ook 'n deur wat na die stoep lei. Die kombuis is met 'n gasstoof, skottelgoedwasser en mikrogolfoond toegerus. Die kombuisdeur lei na 'n ekstra beskutte buite-area met 'n wasmasjien en 'n toonbank.

Die verblyf bied gesins- en troeteldiervriendelike verblyf op die Tuinroete, en die tuin is ten volle omhein. Dit is op een verdieping en is ook rolstoelvriendelik.

Ekstra geriewe sluit 'n omsetter vir beurtkrag, WiFi, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en 'n alarm met gewapende reaksie in. Toegang word via 'n afstandbeheerde hek verkry wat dit baie veilig en privaat maak.

Die verblyf is sentraal geleë en is dus ideaal vir 'n gesin, paartjie, groep vriende, sakereisigers of gholfspelers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Victoria Bay Holiday Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Victoria Bay Heights-straat, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Victoria Bay Holiday Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Bay Heights-straat, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84015a20296a079b1e4f304b4f323bee023a83645268631ad09502dfe65af1daddf412b81cd9b24ac4b1a37cbd5164953ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Victoria Bay Heights Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.000926676582 22.552170448482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang