Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Heights B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Victoria Heights B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ursulla L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursulla L

As enkelvrou wil jy veilig voel en Victoria Heights voldoen absoluut daaraan.

My verblyf by Victoria Heights was ongelooflik lekker. Ek is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis en baie veilig gevoel. Dit is presies soos by hul deur staan - jy arriveer as gas maar vertrek as 'n vriend.

Chantelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Rustig, plaasgevoel, gasvry.

Baie dankie aan Rina en haar man wat ons so tuis laat voel het. Baie dankie vir die lekker ontbyt elke oggend. Het baie lekker by Victoria Heights B&B gebly. Dit is lekker sentraal en naby aan alles. Sal definitief aanbeveel en weer daar bly.

Esme D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D

Netjiese en vriendelike verblyf!

Baie aangename ontvangs deur Rina, akkommodasie was puik en ontbyt heerlik. Veilige parkering in 'n mooi plaasomgewing.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Esme, vir jou vriendelike resensie en gradering. Ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste vir ons en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Victoria Heights B&B
Nicoleen C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen C

Pragtige plek.

Baie gasvrye bestuur. Pragtige gastehuis. Pragtige tuin. Lekkerste ontbyt. Gaan uit hul pad vir hul kliënte. Lekker naby Victoriabaai strand. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Goeiemiddag Nicoleen
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike 5-ster terugvoering aangaande jul verblyf by Victoria Heights B&B.
Dit was vir ons ook heerlik om jul groep te akkommodeer. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Victoria Heights B&B
Andries V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Aangenaam, waarde vir geld en vriendelikheid.

Die 2de keer dat ons daar oorbly. Dit is uiters netjies en baie vriendelike en behulpsame personeel. Uitstekende waarde vir geld!

Freda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda D

Baie dankie. Lekker gekuier.

Sien sterre.

Elna B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Uitstekende verblyf.

Gasvryheid, vriendelikheid, rustigheid en 'n heerlike ontbyt maak hierdie oorslaap 'n moet!

Basie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie B

Netjiese, gerieflike, sentraal geleë gastehuis - "home away from home".

Rina het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Haar personeel is baie bekwaam - en die ontbyt is 5-ster! Sal vir seker weer daar tuisgaan en beslis al die Nambiërs aanbeveel om daar tuis te gaan. Dankie vir die gasvryheid.

Ulrich V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich V

Baie netjies, skoon en ruim en goeie waarde vir geld.

Victoria Heights is se kamers is netjies en skoon. Die eienaars het die ekstra myl geloop om ons tuis te laat voel.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Ulrich vir jou vriendelike oorsig. Jul is 'n diebare, gawe familie, en dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer.

Victoria Heights B&B
Marietta V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V

Baie dankie vir vriendelike ontvangs.

Die verblyf was baie goed; skoon, mooi en gerieflik. Die ontbyt was besonders en heerlik en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar oornag.

Marita R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita R

Lekker geslaap, goeie gashere en heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Tony E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony E

Comfy, convenient location.

Enjoyed my stay despite no electricity for two hours on arrival. Only negative was a noisy air-con in the room.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Thank you, Tony, for your kind review. The whole George experienced load-shedding when you arrived which unfortunately was out of control. Thank you for informing us about the air-conditioning, we will attend to it.
Kind regards,
Rina

Victoria Heights B&B
Fannie N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fannie N

Pragtige plek met vriendelike mense.

Besliste egte aanbeveling.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir jul vriendelike aanbeveling. Jul was ook vir ons wonderlike gaste en ons hoop beslis om julle weer in die toekoms te akkommodeer!

Vriendelike groete,
Rina

Victoria Heights B&B
Willie C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Baie ideale verblyf.

Daar is niks fout te vinde met hierdie gastehuis nie.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Julle was baie, baie aangename gaste. Dit was net 'n plesier om jul hier te hê. Geniet die getroude lewe en ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Victoria Heights B&B
Jj M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jj M

They literally go the extra mile!

Very friendly owner-managed establishment with loads of charm. We were "chauffeured" to dinner and back due to limiting circumstances.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hulle stap letterlik die ekstra myl vir jou!

Baie vriendelike plek wat deur die eienaar bestuur word met soveel bekoring. Ons is ge-"chauffeur" na en vanaf die plek waar ons aandete gehad het weens omstandighede.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

George I - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George I

Netjies met uitsekende diens. Baie goeie ontbyt.

Dit was 'n baie aangename verblyf-ervaring. Uitstekende gasvrou Rina - baie goeie diens. Uitstekende ontbyt.

Annatjie F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie F

Absoluut beste gastehuis!

Ons gesin het vir 8 dae by Victoria Heights oornag en was vir my regtig 'n tuiste weg van die huis af. Rina en Deon het alles gedoen om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. Die ontbyt was uitstekend en ons almal het dit vreeslik geniet, ons mis dit nou by die huis. Definitief die lekkerste vakansie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die gastehuis is goed geleë en gerieflik naby N2 om omliggende strande te besoek. Ons jongste het die ponie-ritte geniet en lekker saam met Zoey gespeel. Ons sal graag weer terugkeer na Victoria Heights! Baie dankie Rina en Deon, julle gasvryheid is opreg waardeer!

Carl V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Great value for money, excellent personal service!

Excellent value for money, very quiet yet easily accessible and close to main routes. Rina and co went out of their way to make our stay great. Also, huge breakfast with great variety. Will definitely go back again.

Chris V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Skitterende gasheer en -vrou.

Baie lekker gebly. Deon en Rina is baie gasvry. Dankie LekkeSlaap!

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Chris vir jul vriendelike oorsig - dit was ook heerlik om jul hier te hê! Zoey mis die kinders! Ek hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Victoria Heights B&B
Shawn S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn S

A must experience, affordable and very friendly people.

If you need to get away from the city life, this is the place to go. Affordable. Place is well looked after. Very friendly host, relaxing atmosphere. All and all a very nice experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Móét-ervaring, bekostigbaar en vriendelike mense.

As jy moet wegkom van die stad se gedruis, is dít die plek om te besoek. Dis bekostigbaar en die plek word goed na omgesien. Die gasheer is vriendelik en die atmosfeer ontspanne. In die geheel was dit 'n lekker ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Thank you Shawn for your review! It was also a great pleasure to have you here! I hope to see you again in the future!
Kind regards,
Rina

Victoria Heights B&B
Anel M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M

Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon.

Baie vriendelike mense. Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon. Ons het lekker oorgeslaap. Dankie.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Anel, vir jul vriendelike terugvoering. Dit was net 'n plesier om jul hier te hê - hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Victoria Heights B&B
Anton F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F

Ons het baie lekker gebly in die ultra gesinskamer.

Die eienaars gaan uit hulle pad om die verblyf lekker te maak. My kinders het die diere geniet sowel as die pooltafel in die kamer. Die ontbyt is uitsonderlik.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Anton, vir jul terugvoering! Dit was aangenaam om jul te ontmoet, en ek dink Zoey mis jul kinders baie in haar hondebrein! Ek hoop om jul weer te sien in die toekoms!

Victoria Heights B&B
Ben C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Uitmuntend!

Sal hierdie gastehuis definitief aanbeveel! Buiten hul gasvryheid en vriendelikheid was dit 'n aangename plaas-atmosfeer.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Ben vir jou vriendelike en positiewe oorsig. Jul was weer van ons kant af, sulke gawe gaste. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Victoria Heights B&B
Jacques V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike uitspan in 'n neutedop.

Baie vriendelike ontvangs. Ver bo gemiddelde verblyf met die klem op detail om jou verblyf absoluut heerlik te maak. Ons het baie tuis gevoel, soos ou vriende. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Jacques vir jou vriendelike terugvoering! Julle het beslis soos ou vriende gevoel - so gemaklik. Ons sien uit daarna om jul weer eendag gesien!

Victoria Heights B&B
Gerrit V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Fantasties!

Baie dankie vir julle gasvryheid, dit was asof ek by my die huis was.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Gerrit vir jou vriendelike oorsig. Jy was ook 'n gawe gas.
Vriendelike groete Deon & Rina

Victoria Heights B&B
Anza G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza G

Stylvol en netjies met al die geriewe wat jy nodig sal hê.

Ideaal vir enige besoek hetsy dit 'n gesin is of 'n paartjie of 'n besigheidsbesoek. Die kamer was netjies en word elke oggend skoongemaak. Die personeel kan nie genoeg vir jou doen nie. Die behulpsaamheid was welkom. Die uiteensetting van die perseel is netjies en histories. Daar was ook diere wat die kinders aangegryp het en besig gehou het. Die ontbyt was vullend en smaaklik.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Marius vir jou positiewe terugvoering! Julle was wonderlike gaste! Hoop om jul weer eendag te sien!

Victoria Heights B&B
Quintus H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus H

As jy in George wil oorbly ─ is hierdie die plek!

Hierdie is 'n redelik nuwe gastehuis wat alles bied en nog meer. Rina en Deon is wonderlike gashere wat met vriendelikheid, moeite en gasvryheid jou verblyf aangenaam maak. Die plek is uitstekend geleë - net af van die N2 af, buitekant George aan Wilderness se kant in die rigting van Victoriabaai. Het al die nodige fasiliteite, is veilig, swembad met lapa, luukse kamers met badkamers, lugversorging, netjies, DStv, veilige parkering, plaasdiere soos perde ens. Hulle ontbyt is baie goed en met groot moeite gedoen. Daarby is die gastehuis in 'n mooi omgewing geleë. Ek sal enige tyd weer daar gaan woon.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Quintus vir jul vriendelike terugvoering! Jul was baie interessante en gawe gaste! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Victoria Heights B&B
Edré G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edré G

Ekonomies maar kwaliteit.

Baie gemaklik, vriendelik, gasvry en die lekkerste ontbyt.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Estelle vir jou positiewe terugvoering. Dit was heerlike om jul te akkommodeer! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Victoria Heights B&B
Sandra S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra S

Salig geslaap in 'n baie netjiese kamer in 'n pragtige omgewing!

Netjiese kamer en baie vriendelike gasheer en -vrou! Pragtige, skoon gastehuis! Kan vir seker aanbeveel!

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Sandra vir jul positiewe terugvoering en aanbeveling! Hoop om jul weer eendag te sien!

Victoria Heights B&B
Izak D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D

Aangenaam en ons het lekker ontspan.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik ontspan. Die eienaars is baie vriendelik en het 'n heerlike ontbyt voorberei. Die gastekamers is skoon en netjies.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Izak vir jou vriendelike terugvoering! Dis altyd heerlik om gaste soos julle te ontvang!

Victoria Heights B&B
Vion W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vion W

Baie gasvry en hulpvaardig.

Baie dankie Deon, Rina en gesin. Ons is baie welkom laat voel en alles was baie skoon en netjies. Niks was vir julle moeite nie. Kan Victoria Heights ten sterkste aanbeveel.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Vion vir jul gawe terugvoering en aanbeveling! Hoop dit gaan goed met jul hond?! Vriendelike groete Rina

Victoria Heights B&B
Jarica L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarica L

Rina en Deon laat 'n mens dadelik tuis voel - gasvry en baie vriendelik.

Baie gasvrye, vriendelike ontvangs. Luukse, netjiese, skoon kamers. Heerlike ontbyt. Afgekoel in die swembad. Sal almal aanbeveel om hier tuis te gaan.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Baie dankie Jarica vir jou postiewe terugvoering. Ons hoop om jul weer eendag te sien!

Victoria Heights B&B
Martin W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W

Exceptional service, very friendly and superb breakfast!

Five stars from us. Definitely recommended. Can't say enough about this superb establishment. Beautifully decorated.

Victoria Heights B&B se terugvoer

Thank you Susan for your friendly review. We hope we'll see you again in the future!

Victoria Heights B&B
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1891fc8165aad5cfb59bb1c3b4acadf4138ab24820af35002448fd36ad06afba902ca78e367c139790ecf3ad7104ec8d3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 N2 Victoria Heights Turn-off George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.997280094623 22.525078654289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang