Victoria Heights B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ursulla L - Jan 2024
Algehele gradering
As enkelvrou wil jy veilig voel en Victoria Heights voldoen absoluut daaraan.
Chantelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, plaasgevoel, gasvry.
Esme D - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese en vriendelike verblyf!
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Esme, vir jou vriendelike resensie en gradering. Ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste vir ons en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Nicoleen C - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Goeiemiddag Nicoleen
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike 5-ster terugvoering aangaande jul verblyf by Victoria Heights B&B.
Dit was vir ons ook heerlik om jul groep te akkommodeer. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Andries V - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam, waarde vir geld en vriendelikheid.
Freda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie dankie. Lekker gekuier.
Elna B - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Basie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike, sentraal geleë gastehuis - "home away from home".
Ulrich V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ruim en goeie waarde vir geld.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Ulrich vir jou vriendelike oorsig. Jul is 'n diebare, gawe familie, en dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer.
Marietta V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie dankie vir vriendelike ontvangs.
Marita R - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap, goeie gashere en heerlike ontbyt.
Tony E - Des 2018
Algehele gradering
Comfy, convenient location.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Thank you, Tony, for your kind review. The whole George experienced load-shedding when you arrived which unfortunately was out of control. Thank you for informing us about the air-conditioning, we will attend to it.
Kind regards,
Rina
Fannie N - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike mense.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir jul vriendelike aanbeveling. Jul was ook vir ons wonderlike gaste en ons hoop beslis om julle weer in die toekoms te akkommodeer!
Vriendelike groete,
Rina
Willie C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie ideale verblyf.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Julle was baie, baie aangename gaste. Dit was net 'n plesier om jul hier te hê. Geniet die getroude lewe en ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Jj M - Des 2017
Algehele gradering
They literally go the extra mile!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hulle stap letterlik die ekstra myl vir jou!
Baie vriendelike plek wat deur die eienaar bestuur word met soveel bekoring. Ons is ge-"chauffeur" na en vanaf die plek waar ons aandete gehad het weens omstandighede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
George I - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies met uitsekende diens. Baie goeie ontbyt.
Annatjie F - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut beste gastehuis!
Lees meerCarl V - Okt 2016
Algehele gradering
Great value for money, excellent personal service!
Chris V - Okt 2016
Algehele gradering
Skitterende gasheer en -vrou.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Chris vir jul vriendelike oorsig - dit was ook heerlik om jul hier te hê! Zoey mis die kinders! Ek hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Shawn S - Sep 2016
Algehele gradering
A must experience, affordable and very friendly people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Móét-ervaring, bekostigbaar en vriendelike mense.
As jy moet wegkom van die stad se gedruis, is dít die plek om te besoek. Dis bekostigbaar en die plek word goed na omgesien. Die gasheer is vriendelik en die atmosfeer ontspanne. In die geheel was dit 'n lekker ervaring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Thank you Shawn for your review! It was also a great pleasure to have you here! I hope to see you again in the future!
Kind regards,
Rina
Anel M - Sep 2016
Algehele gradering
Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Anel, vir jul vriendelike terugvoering. Dit was net 'n plesier om jul hier te hê - hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Anton F - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die ultra gesinskamer.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Anton, vir jul terugvoering! Dit was aangenaam om jul te ontmoet, en ek dink Zoey mis jul kinders baie in haar hondebrein! Ek hoop om jul weer te sien in die toekoms!
Ben C - Jul 2016
Algehele gradering
Uitmuntend!
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Ben vir jou vriendelike en positiewe oorsig. Jul was weer van ons kant af, sulke gawe gaste. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Jacques V - Jul 2016
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike uitspan in 'n neutedop.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Jacques vir jou vriendelike terugvoering! Julle het beslis soos ou vriende gevoel - so gemaklik. Ons sien uit daarna om jul weer eendag gesien!
Gerrit V - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Gerrit vir jou vriendelike oorsig. Jy was ook 'n gawe gas.
Vriendelike groete Deon & Rina
Anza G - Mrt 2016
Algehele gradering
Stylvol en netjies met al die geriewe wat jy nodig sal hê.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Marius vir jou positiewe terugvoering! Julle was wonderlike gaste! Hoop om jul weer eendag te sien!
Quintus H - Jan 2016
Algehele gradering
As jy in George wil oorbly ─ is hierdie die plek!
Lees meerVictoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Quintus vir jul vriendelike terugvoering! Jul was baie interessante en gawe gaste! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Edré G - Jun 2016
Algehele gradering
Ekonomies maar kwaliteit.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Estelle vir jou positiewe terugvoering. Dit was heerlike om jul te akkommodeer! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Sandra S - Mrt 2016
Algehele gradering
Salig geslaap in 'n baie netjiese kamer in 'n pragtige omgewing!
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Sandra vir jul positiewe terugvoering en aanbeveling! Hoop om jul weer eendag te sien!
Izak D - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam en ons het lekker ontspan.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Izak vir jou vriendelike terugvoering! Dis altyd heerlik om gaste soos julle te ontvang!
Vion W - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en hulpvaardig.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Vion vir jul gawe terugvoering en aanbeveling! Hoop dit gaan goed met jul hond?! Vriendelike groete Rina
Jarica L - Des 2015
Algehele gradering
Rina en Deon laat 'n mens dadelik tuis voel - gasvry en baie vriendelik.
Victoria Heights B&B se terugvoer
Baie dankie Jarica vir jou postiewe terugvoering. Ons hoop om jul weer eendag te sien!
Martin W - Des 2015
Algehele gradering
Exceptional service, very friendly and superb breakfast!
Victoria Heights B&B se terugvoer
Thank you Susan for your friendly review. We hope we'll see you again in the future!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang