Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Heights B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ursulla L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

As enkelvrou wil jy veilig voel en Victoria Heights voldoen absoluut daaraan. My verblyf by Victoria Heights was ongelooflik lekker. Ek is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis en baie veilig gevoel. Dit is presies soos by hul deur staan - jy arriveer as gas maar vertrek as 'n vriend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig, plaasgevoel, gasvry. Baie dankie aan Rina en haar man wat ons so tuis laat voel het. Baie dankie vir die lekker ontbyt elke oggend. Het baie lekker by Victoria Heights B&B gebly. Dit is lekker sentraal en naby aan alles. Sal definitief aanbeveel en weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Netjiese en vriendelike verblyf! Baie aangename ontvangs deur Rina, akkommodasie was puik en ontbyt heerlik. Veilige parkering in 'n mooi plaasomgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Victoria Heights B&B
Baie dankie Esme, vir jou vriendelike resensie en gradering. Ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste vir ons en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Nicoleen C
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Pragtige plek. Baie gasvrye bestuur. Pragtige gastehuis. Pragtige tuin. Lekkerste ontbyt. Gaan uit hul pad vir hul kliënte. Lekker naby Victoriabaai strand. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Victoria Heights B&B
Goeiemiddag Nicoleen Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike 5-ster terugvoering aangaande jul verblyf by Victoria Heights B&B. Dit was vir ons ook heerlik om jul groep te akkommodeer. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Aangenaam, waarde vir geld en vriendelikheid. Die 2de keer dat ons daar oorbly. Dit is uiters netjies en baie vriendelike en behulpsame personeel. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Baie dankie. Lekker gekuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Uitstekende verblyf. Gasvryheid, vriendelikheid, rustigheid en 'n heerlike ontbyt maak hierdie oorslaap 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Netjiese, gerieflike, sentraal geleë gastehuis - "home away from home". Rina het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Haar personeel is baie bekwaam - en die ontbyt is 5-ster! Sal vir seker weer daar tuisgaan en beslis al die Nambiërs aanbeveel om daar tuis te gaan. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Baie netjies, skoon en ruim en goeie waarde vir geld. Victoria Heights is se kamers is netjies en skoon. Die eienaars het die ekstra myl geloop om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Victoria Heights B&B
Baie dankie Ulrich vir jou vriendelike oorsig. Jul is 'n diebare, gawe familie, en dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer.

Marietta V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2018

Baie dankie vir vriendelike ontvangs. Die verblyf was baie goed; skoon, mooi en gerieflik. Die ontbyt was besonders en heerlik en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1891fc8165aad5cfb59bb1c3b4acadf4138ab24820af35002448fd36ad06afba902ca78e367c139790ecf3ad7104ec8d3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 N2 Victoria Heights Turn-off George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.997280094623 22.525078654289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang