Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Heights B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Victoria Heights B&B bied gerieflike B&B-verblyf in 'n Kaaps-Hollandse huis met 'n elegante en bekoorlike voorkoms, ideaal vir die korporatiewe gas sowel as die toeris. Victoria Heights B&B is in die hartjie van die Tuinroete, tussen Victoriabaai-strand en die Garden Route Mall geleë.

Victoria Heights B&B bied 8 luukse en bekostigbare en suite-kamers wat bestaan uit luukse en standaardkamers. Al die kamers is ruim, skoon en netjies en is toegerus met 'n 40 duim-TV met DStv, WiFi, tee- en koffieskinkbord, toiletware, linne, handdoeke en verwarmers. Die reuk van vars koffie vul die atmosfeer van die ontbytkamer, waar ontbyt 'n volledige Engelse ontbyt en 'n buffettafel met vrugte, jogurt, graankos en brood insluit. Gaste kan uitsigte oor die tuin en fontein geniet terwyl hulle ontbyt geniet. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area onder reuse-bome, en braaipakke is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die kraai van die haan kan soggens gehoor word, gevolg deur die getjirp van voëls in die nabygeleë bome. Jy kan selfs die ponies buite jou drumpel sien wei, of 'n vervet-aap sien. Victoria Heights B&B nooi gaste om vrede en rustigheid te ervaar en bied ideale vakansieverblyf vir ouers met kinders. Die kinders kan ponieritte geniet, asook 'n swembad. Die personeel by Victoria Heights B&B is vriendelik en behulpsaam en bied diens van hoë gehalte. Ons het veilige parkeerplek en gratis WiFi. Lughawependeldiens kan ook op versoek teen ekstra koste gereël word. Victoria Heights B&B kan ook as 'n konferensielokaal vir tot 30 afgevaardigdes gebruik word.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Victoria Heights B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Victoria Heights B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1891fc8165aad5cfb59bb1c3b4acadf4138ab24820af35002448fd36ad06afba902ca78e367c139790ecf3ad7104ec8d3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 N2 Victoria Heights Turn-off George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.997280094623 22.525078654289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang