Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Ludgero Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 26 resensies vir Victoria Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.7/5
Albert Julian A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Albert Julian A

The worst ever.

Our room had the same key as the front entrance. All guests had access to my room. Alongside the main road, and homeless people in front of the hotel. I booked a room with two beds. The guys at the reception interrogated me as to why I wanted that type of room as "Your partner and you look like a couple why two beds?" These types of questions are invasive and insulting. He had no excuse or apology as to why the guest's front door keys could access my room. Worst place ever.

Johann G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johann G

Enkle kamer geen tv geen stort of bad geen toilet.

Moes r400 meer betaal.

Marius B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Die hotel was netjies en skoon.

Daar was altyd iemand beskikbaar ingeval ons vrae gehad het en was baie gasvry.

Andre J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andre J

Nagmerrie.

Daar was 'n groot klop mense op die hotel se stoep wat gedrink gevloek geskree en baklei het tot 4 am die hotel bestuur het dit net gelos ons het geslaap van 4 am tot 7 am toe ons moes verder ry nooit weer nie!

Annerie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annerie M

Dit is baie sleg dat die kamers nie elk hul eie badkamer het nie.

Kamer het nie sy eie badkamer nie. Mikrogolfoond in die kamer sal 'n plus wees.

Nicolene M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Lekker lekker lekker.

Sentraal geleë, kon na eetplekke en winkels loop. Skoon, netjies en baie vriendelike personeel.

Anton S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Ideale plek om tuis te gaan as jy die die area wil gaan verken!

Om met 'n groot gesin en klein begroting te toer, is baie uitdagend. Deur by Victoria tuis te gaan was dit moontlik om meer plekke te gaan besoek. Die eienaars van Victoria Hotel het baie moeite gedoen om die kamers gemaklik te maak. Alles was daar wat ons nodig gehad het en die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam!

Gershwin C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwin C

Excellent hospitality. Great staff.

We we're there for two nights. Service was excellent. Although we had a tight schedule and had loads to see I think this is a perfect located place. Right in the centre of everything we wanted to see.

Erica V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

It was very pleasant.

I would come back for sure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was baie aangenaam.

Ek sal vir seker terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alta V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Was baie aangenaam en verras vir 'n klein dorpie.

Als was skoon en netjies self vir load shedding is daar voorsiening gemaak. Baie dankie almal.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Niel V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Rustig en genotvol.

Sal weer gebruik maak van die geleentheid.

Johan D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Dit is 'n eenvoudige maar netjiese verblyf.

Die kamers en badkamers is baie skoon. Vrydagnag het die klub/drinkplek oorkant die straat geweldig geraas, maar later in die aand stil geword. Personeel is behulpsaam en vriendelik.

Wikus C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus C

Baie rustig en aangenaam.

Ons het baie lekker gekuier. Ek sal aanbeveel dat Hetel net toesien dat deur nag persone nie onder of naby kamer 22 se venster rook nie. Dit was 'n warm nag en ons het badkamervenster oopgehou. Deur nag moes ons venster toemaak want toe het sigaretrook by badkamervenster ingekom.

Brendon W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Brendon W

Goedkoop en die basiese minimum dienste.

Die geriewe is nie genoeg vir 'n verlengde verblyf, geen kragproppe in die kamer nie.

Annetjie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annetjie V

Kamer was baie skoon en netjies.

Kamer se venster was op die straat geleë. Baie raserig deur die nag met harde musiek en raserige voertuie.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Minette B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B

Plattelandse gasvryheid op sy beste en teen uiters billike pryse.

Van die intrapslag het ek tuis gevoel. Pluspunte: hartlike ontvangs, flink diens, alles silwerskoon en netjies, ekstra komberse en kussings in die kas, TV met ‘n aantal kykbare kanale, en die ongelooflike prys! Effe negatief, maar nie die einde van die wêreld nie: die kamers aan die straat se kant is blootgestel aan straatlawaai. Ek het die drie aande gebly – die eerste aand in ‘n enkelkamer aan straatkant, en twee aande saam met ‘n familielid in ‘n dubbelkamer aan die anderkant van die gebou – salig stil! EN ‘n verwarmer is in die kamer geplaas aangesien dit besonder koud was die naweek. Ek sal beslis weer oorbly. Baie dankie!

Belinda A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda A

Baie rustig.

Ek en my vriendin het die ou Hotel baie geniet. Die ontbyt was baie voortreflik, die diens uitstekend vir die geld wat ons betaal het vir die aand. Die kamers kon mens sien is ouerig maar baie goed ingerig en netjies. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Cecily D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecily D

Netjies, rustig, aangenaam.

Skoon, rustig, veilig en mooi.

Frans K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans K

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Mooi dorp.

Eddie C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie C

Outydse hotel-atmosfeer.

Baie netjies met baie vriendelike ontvangs. Ontbyt dalk effe aan die duur kant.

Mariska K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska K

Accommodating.

Central accessibility. Well maintained rooms.

Louis Leon K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis Leon K

Aangenaam, maar of ek die Hotel vir iemand anders sal aanbeveel - hang af wat die persoon bereid is om te spandeer.

Daar is ekstras wat die hotel-eienaar kan byvoeg om die hotel in 'n beter kategorie te plaas, byvoorbeeld telefone in die kamers. Die matte in die gange moet dringend vervang word. Meubels in die sitkamer, snoekerkamer en ander gemeenskaplike fasiliteite kort ook aandag. Die blokkiesvloere in die portaal moet afgeskuur en geseël word. Alhoewel ons nie nodig gehad het om die gemeenskaplike badkamers te gebruik nie, moet hierdie fasiliteite ook opgegradeer word (daar is geen bordjies wat aandui watter badkamer vir watter geslag beskikbaar is nie). Het toevallig uitgevind dat die hotel 'n wasgoeddiens het. Wat ligging aanbetref: dis oorkant 'n nagklub/restaurant wat tot laataand/vroegoggend sake doen.

Laurika S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika S

Rustig en netjies.

Dis miskien wys om duidelik aan te dui dat die enkelkamers nie badkamergeriewe het nie en dat die tarief nie ontbyt insluit nie.

Gerrit N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit N

Nie lekke geslaap nie.

Ongelukkig het ons twee kamers bokant die hotelingang aan die "hoof"-straat se kant gekry. Ons kon eers na 02:15 slaap as gevolg van luidrugtige kroeg-gaste en algemene geraas in die straat. Andersinds is dit waarde vir geld aangesien dit skoon is en redelik basies.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 10, Bredasdorp, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NjU3ZjhhLTdjNWQtNDUwZS04MmZlLWE5OTViNzBmYTRiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 10 Church Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.53398940739 20.039500262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang