Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Oaks Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victoria Oaks Guest House is langs die N12 in die pragtige dorp Victoria-Wes, die sentrale Karoo-streek van die Noord-Kaap. Victoria-Wes is halfpad tussen die Kaap en Johannesburg en tussen 2 Karoo-"koppies" geleë.

Verblyf word in die Dubbel-, Trippel- en Gesinskamers aangebied wat elkeen sy eie ingang en en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Ontbyt, middagete en aandete is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area vir gaste om te benut.

Verder kan gaste in die buiteswembad afkoel of op een van die sonstoele ontspan . Daar is ook 'n pool-tafel en oefengeriewe, en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar. Fietse kan gehuur word en veilige parkeerplek is agter 'n toegangsbeheerde hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mariet C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Loopafstand vanaf 'n restaurant met baie lekker kos. Kamer 6 se stortkop geniet asb. aandag. Was 'n proses om gestort ...
Sien meer
Jan 2025
Barend S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende diens. Baie lekker gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Jan 2025
Christo D
Besigheidsreis
5.0
Presies wat ons nodig gehad het. Sylvestor is a great host!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Gert J
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, sal weer boek.
Jan 2025
Annemie B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Ons het heerlik gebly en sal weer kom. Alles skoon en netjies.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Victoria Oaks Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7e5113c69bc34d5cb7301940294730301779d00e481827f0e121063f3089bdd93af5782c27f2cbcfe227216a7e9140718e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 11 De Witt Avenue Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -31.4068254 23.119679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang