Victoria Oaks Guest House
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Victoria Oaks Guest House is langs die N12 in die pragtige dorp Victoria-Wes, die sentrale Karoo-streek van die Noord-Kaap. Victoria-Wes is halfpad tussen die Kaap en Johannesburg en tussen 2 Karoo-"koppies" geleë.
Verblyf word in die Dubbel-, Trippel- en Gesinskamers aangebied wat elkeen sy eie ingang en en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.
Ontbyt, middagete en aandete is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area vir gaste om te benut.
Verder kan gaste in die buiteswembad afkoel of op een van die sonstoele ontspan . Daar is ook 'n pool-tafel en oefengeriewe, en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar. Fietse kan gehuur word en veilige parkeerplek is agter 'n toegangsbeheerde hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sylvester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Victoria Oaks Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Victoria-Wes Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang