Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Beach Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 410, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victorian Beach Cottages bied selfsorgeenhede in die kusdorp Amanzimtoti. Die gastehuis is oorkant die Toti Towers Shopping Centre en naby Amanzimtoti-strand, Splash Waterworld en ander besienswaardighede.

Verblyf by Victorian Beach Cottages bestaan uit 4 unieke eenhede met slaaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede het elkeen 'n oopplan-uitleg of 'n aparte slaapkamer, 'n privaat badkamer, toegeruste kombuisie en 'n sitarea wat na 'n stoep of balkon met 'n see-uitsig lei.

Elke eenheid het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n volledige alarmstelsel en onderdakparkeerplek.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die lodge het skoonmaakgeriewe op die perseel en daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste wat lank bly. Die wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vicky O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik, so lekker uitgerus. Ons het ons 20ste huweliksherdenking gevier, en kon nie 'n beter plek gekies het nie.
Okt 2024
Krisma V
5.0
Vriendelik, professioneel, mooi. Ons moes ons datum skuif agv die paaie wat gesluit was van die sneeu en tussen Marlon en Kaitlyn het hulle ons steeds...
Sien meer
Sep 2024
Kobus R
Saam met lewensmaat
5.0
Die tyd baie geniet. Ek het baie lekker gebly. Diens was goed en hulpvaardig.
Jun 2024
Marietjie L
5.0
Beste in Toti. Puik. Wens ek kon meer as 5 sterre gee.
Jun 2024
Lizelle V
Besigheidsreis
5.0
Heerlik. Heerlik gebly. Pragtig en gerieflik en puik diens.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kaitlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kingsway-weg 410, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Victorian Beach Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 410, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20161ac210c86a66545e8c0c7b0518960cfa67c07941bed6cfec6c52551e23eee9c788c71a44b522b0a9f5765d1d31a4cf90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 410 Kingsway Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.051267540549 30.88663995266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang