Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Lodge

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.1
Veiligheid
4.0
Shaida M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Het dit geniet. Diens wat ek ontvang het was wonderlik. Kommunikasie moet bietjie verbeter. Met aankoms het hul gevra vir betaling tot ek bewys gewys het wat ek ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Victorian Lodge
More, Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit motiveer almal om nog beter te doen. Jammer vir die ongerief weens die betaling. Mooi dag

Fabian F
Kort verblyf
3.6
Jan 2023

It was short, but the service and care by the owner is great and friendly. The room I had was convenient enough for me. The outside seating facility is very convenient for eating and smoking and overall relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert N
1 nag Saam met vriende
3.4
Jun 2023

Goed genoeg vir 'n nag se oorslaap. Aanvaarbaar met baie vriendelike personeel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Eugene
Victorian Lodge
Good day Sir, Thank you for your review, Hope to see you again soon. Kind regards

Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Rustig en gemaklik. Baie vriendelike personeel. Rustige verblyf, by die Mediclinic.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jim H
1 nag
5.0
Jun 2019

Geen probleme. Mikrogolf sal 'n verbetering wees. Stort sal beter wees as bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2019

Nice nice nice nice nice. Sharp nice nice nice nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Victorian Lodge
Good day, Thank you for your review. It was a pleasure having you at our lodge. Regards, Doy

Sonja G
Kort verblyf
4.0
Mei 2019

Dit was baie bevredigend. Dit was baie rustig daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Victorian Lodge
Baie dankie dat u die tyd spandeer het om vir ons terugvoer te he. Dit was n groot plesier om u as gas by Victorian Lodge te he. Groete, Doy Pretorius

Joubert S
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Mei 2019

Teleurstellend. Teen R700 per nag het ek meer verwag van die fasiliteite wat afgerem was. Die plek moet meer aandag aan detail gee. Iemand anders se hare op die kussingsloop sowel as spatels (geluk soos bloed) wat nie uitgewas kon word, was op die kussingsloop. Kaste se rakke was gevlek en die pleister kom van die muur af. Ek kon nie my klere uitpak nie. WiFi soul ook verwag word teen die prys. Ek was nie gemaklik met die verblyf nie en het na een aand uitgeboek en gebly in 'n plek wat dieselfde vra per nag vir veel meer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Eugene
Victorian Lodge
Goeiemiddag Mev Joubert, Baie dankie vir u terugvoer. Soos aan u telefonies verduidelik, is die probleme aangespreek en is u baie welkom om in die toekoms vir een nag gratis van ons geriewe gebruik te maak. Ons beskik ook wel oor wi-fi, gaste is welkom om die kode by die persoon aan diens te kry. Groete. Doy Pretorius

Christine Elizabeth B
1 nag
2.4
Jun 2019

Nie tevrede nie. Ek het spesifiek vir 'n kamer met 'n bad gevra en toe ek daar kom sê hulle sorry sien nou eers, maar te laat, want die kamer met bad is reeds uitgegee. Dit is vir my onaanvaarbaar dan het my TV ook heeltyd net no signal gewys so kon ook nie TV kyk nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elmarie O
1 nag Besigheidsreis
1.8
Nov 2019

Die kamer het geen skoon linne gehad nie, die diens was nie bevredigend nie. Sien sterre.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 110, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71e743c693a14bf1e5321eada33d0d7ac8fca3352356802a8778fb6400f6ce50db21bbf8009a6279691b4f69b036b1c4e567?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 110 Kellner Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.1086288 26.205521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang