Victorian Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Shaida M - Mei 2023
Algehele gradering
Het dit geniet.
Victorian Lodge se terugvoer
More,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit motiveer almal om nog beter te doen. Jammer vir die ongerief weens die betaling.
Mooi dag
Fabian F - Jan 2023
Algehele gradering
It was short, but the service and care by the owner is great and friendly.
Gert N - Jun 2023
Algehele gradering
Goed genoeg vir 'n nag se oorslaap.
Victorian Lodge se terugvoer
Good day Sir,
Thank you for your review, Hope to see you again soon.
Kind regards
Amanda K - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Jim H - Jun 2019
Algehele gradering
Geen probleme. Mikrogolf sal 'n verbetering wees.
Karel N - Apr 2019
Algehele gradering
Nice nice nice nice nice.
Victorian Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you for your review. It was a pleasure having you at our lodge.
Regards,
Doy
Sonja G - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie bevredigend.
Victorian Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd spandeer het om vir ons terugvoer te he. Dit was n groot plesier om u as gas by Victorian Lodge te he.
Groete,
Doy Pretorius
Joubert S - Mei 2019
Algehele gradering
Teleurstellend. Teen R700 per nag het ek meer verwag van die fasiliteite wat afgerem was.
Lees meerVictorian Lodge se terugvoer
Goeiemiddag Mev Joubert,
Baie dankie vir u terugvoer. Soos aan u telefonies verduidelik, is die probleme aangespreek en is u baie welkom om in die toekoms vir een nag gratis van ons geriewe gebruik te maak.
Ons beskik ook wel oor wi-fi, gaste is welkom om die kode by die persoon aan diens te kry.
Groete.
Doy Pretorius
Christine Elizabeth B - Jun 2019
Algehele gradering
Nie tevrede nie.
Elmarie O - Nov 2019
Algehele gradering
Room had no clean linen, service not satisfactory.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die kamer het geen skoon linne gehad nie, die diens was nie bevredigend nie.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Corinna V - Jun 2018
Algehele gradering
The staff were all extremely helpful and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die personeel was almal baie hulpvaardig en vriendelik.
Daar was veilige parkeerplek vir my motor, die kamer was meer as net voldoende. Mede-reisigers was vriendelik en die personeel was awesome!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Victorian Lodge se terugvoer
Good day Corinna,
Thank you very much for your review.
It was a privilege to meet you, and have you as a guest at our establishment.
Warm regards,
Doy Pretorius
Victorian Lodge
Fred P - Mrt 2018
Algehele gradering
Uiters swak, hulle sien my nie weer nie!
Lees meerAshref I - Des 2018
Algehele gradering
Totally unsuitable for business travellers. Uncomfortable, cramped and noisy with no lounge area to sit and do any work.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heeltemal onvanpas vir sakereisigers. Ongemaklik, beknop en luidrugtig sonder 'n sitkamer om te sit en werk te doen.
Nie geskik vir sakereisigers wat 'n ordentlike standaard verwag nie. Te beknop, ongemaklik en onstuimig. Geraas van die gange is indringend. Geen sitkamer om werk te doen nie. Het nie ontbyt gehad nie, want die plek lyk en voel vreemd. Het nie eens water gehad om te drink nie. Jammer, maar ek sal eerder in die motor slaap! Die ergste plek wat ek al in my 30-jarige loopbaan geslaap het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marietjie V - Sep 2017
Algehele gradering
Die foto's en resensies op die blad is misleidend.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kellnerstraat 110, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang