Victorian Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kellnerstraat 110, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Victorian Lodge bied gastekamers en is in Westdene, Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagverblyf naby verskeie geriewe in die middestad.
Verblyf word gebied in 12 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Victorian Lodge is naby Mimosa Winkelsentrum, die universiteit, MediClinic Hospitaal, Vodacompark, Sand du Plessis-teater en 'n rits ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kellnerstraat 110, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Victorian Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kellnerstraat 110, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat