Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Square Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
André V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Altyd lekker en waarde vir geld! Altyd lekker om by Victorian te bly. Dis altyd skoon, baie netjies en rustig. Hulle het ook 'n Nespresso masjien in die kamers wat altyd 'n bonus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette O
1 nag
5.0
Jun 2024

Die moeite werd. Dit is baie skoon en netjies. Ek bly so lekker daar. Een van my gunstelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dankie. Sal weer daar gaan bly. Te kort - ons het baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik akkommodasie vir 'n tweede besoek terug. Kamers is goed toegerus met alles wat nodig is - goeie kommunikasie en maklik om in en uit te teken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlike oornag akkommodasie hoogs aan te beveel. Ons het vir seker baie lekker gebly - die gasvrou het uitstekend met ons gekommunikeer en die instruksies omtrent inboeking was duidelik. Die kamers was skoon, netjies en alles was soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Excellent service. Pleasant, relaxed stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa V
1 nag
5.0
Apr 2024

Goed toegeruste eenheid. Skoon linne en goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflike verblyf en loopafstand na restaurante ens. Ons oorslaap oppad na Knysna was heerlik. Ons 2 puggies was ook saam. Dis vars, ruim en stylvol met genoeg parkering en heerlike groen gras. Kommunikasie via WhatsApp was ook goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Het ons kuier geniet behalwe dat ons nie warm water gehad het nie. Die enigste frustrasie was dat ons geen warm water gehad het om te stort nie. Na 'n dag van 9 ure op die pad wees, het ons uitgesien na 'n warm stort. Daar was 16 gaste gewees en dus die gebruik van die storte of baddens het sekere gaste sonder warm water gelaat. Ons het vele kere probeer - met wagtye tussenin, maar nie suksesvol nie. Verder het ons heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly. Dit is skoon en die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3551187818bcf22018b8dcdbc3af1cf5d363cab1619b314a89b6a2dedd2610a7ad29fa84afed1023cfe5b8dddf4374c2885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 72 Stockenstroom Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2535765 24.529879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang