Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Square Guesthouse

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Des 2024 tot 1 Jan 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis omskep is wat in die perdeskoen van Graaff-Reinet lê. Die gastehuis word met 'n rustige, pragtige tuin omring en is in 'n stil en veilige area geleë.

Verblyf word in ruim en moderne selfsorg-gastekamers met en suite-badkamers en lugversorging vir die warm Karoo-somers aangebied. Elke kamer het skoon linne, sagte wit handdoeke, sekere komplimentêre toiletware, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoeltjies, of 'n etenstafel en stoele toegerus is.

Gaste kan lekker op die groot stoep wat om die huis strek ontspan en die uitsig oor die omgewing geniet. Daar is 'n ruim, gemeenskaplike onderdaksitarea en -eetarea met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alexander U
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, welcoming and restful. We had the most restful night's stay after a long day of travelling. Loraine was brilliant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gert V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike, netjiese gesellige gastehuis. Baie dankie. Baie lekker gebly en geslaap. Braaiplek was 'n wenner.
Nov 2024
Christiaan J
Gesin met tieners
5.0
Ek sal enige tyd weer hier tuisgaan. Verblyf was uitstekend.
Okt 2024
Sansie G
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n lekker oorle oppad met vakansie. Gasvrou het vir ons gewag - diens is puik en sy het ook restaurant aanbeveel vir die aand - kamers is ruim...
Sien meer
Okt 2024
André V
Besigheidsreis
5.0
Altyd lekker en waarde vir geld! Altyd lekker om by Victorian te bly. Dis altyd skoon, baie netjies en rustig. Hulle het ook 'n Nespresso masjien in d...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Victorian Square Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3551187818bcf22018b8dcdbc3af1cf5d363cab1619b314a89b6a2dedd2610a7ad29fa84afed1023cfe5b8dddf4374c2885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 72 Stockenstroom Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2535765 24.529879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang