Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorious on Whites Road

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michael S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Huis weg van huis. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat hou van tuis voel terwyl jy weg is van die huis. Die gasheer is vriendelik en die kamers was stunning en het aan al ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgi V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

I stayed two nights in Dana's husband's house. Terrific experience! One of the best places in Bloem to stay. Absolutely highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wens ons kon langer bly! Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Stunning plek. Dit was absoluut pragtig en skoon. Karien ons vriendelik verwelkom. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys E
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtige plek met vriendelike gasvrou! Fantastiese diens! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese ruim verblyf met atmosfeer wat jou tuis laat voel. Fantastiese verblyf met gaafste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtig, ruim en rustig. Eienaar is baie gasvry en vriendelik. Eenheid was ruim, pragtige dekor, gesellig naby aan eetplekke en Mall. Goed geleë, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and very spacious. We really enjoyed our stay. The place is close to a complex with lots of restaurants. It's a very safe area. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die eienares van die gastehuis (Karien) het werklik uit haar pad gegaan vir ons. Pragtige gastehuis in 'n mooi, rustige buurt. Die kamers is smaakvol en gerieflik ingerig en die diens is wonderlik. Dis 'n klipgooi van restaurante af. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandrie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Net te kort! 'n Rustigheid wat mens weer wil ervaar! Die kamers is absoluut pragtig, mens voel deel van die natuur met die baie vensters. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R780
R780 R624
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R624
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R624 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang