Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorious on Whites Road

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Victorious on Whites Road
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Georgi V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgi V

I stayed two nights in Dana's husband's house. Terrific experience!

One of the best places in Bloem to stay. Absolutely highly recommended!

Lana M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M

Wens ons kon langer bly!

Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Carla S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Stunning plek.

Dit was absoluut pragtig en skoon. Karien ons vriendelik verwelkom. Sal weer daar gaan bly.

Matthys E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys E

Pragtige plek met vriendelike gasvrou! Fantastiese diens!

Sien sterre.

Willem J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Netjiese ruim verblyf met atmosfeer wat jou tuis laat voel.

Fantastiese verblyf met gaafste gasvrou.

Eloise R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise R

Pragtig, ruim en rustig.

Eienaar is baie gasvry en vriendelik. Eenheid was ruim, pragtige dekor, gesellig naby aan eetplekke en Mall. Goed geleë, veilig.

Crystal J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal J

Peaceful and very spacious.

We really enjoyed our stay. The place is close to a complex with lots of restaurants. It's a very safe area. The host was very friendly.

Anne E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne E

Die eienares van die gastehuis (Karien) het werklik uit haar pad gegaan vir ons.

Pragtige gastehuis in 'n mooi, rustige buurt. Die kamers is smaakvol en gerieflik ingerig en die diens is wonderlik. Dis 'n klipgooi van restaurante af. Ons sal vir seker weer daar bly.

Leandrie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie M

Net te kort! 'n Rustigheid wat mens weer wil ervaar!

Die kamers is absoluut pragtig, mens voel deel van die natuur met die baie vensters. Puik!

Elsabe V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Will be back!

Friendly service and went the extra mile to accommodate all our requests.

Lerato N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato N

Fabulous and wonderful.

It was wonderful to stay there.

Russell A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell A

Enjoyed my stay very much.

Very pleasant stay. Convenient location. Friendly and very professional. Highly recommended.

Hilda G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda G

Lieflike oornagverblyf tussen Oos Kaap en Gauteng.

Die eienares van die gastehuis was vreeslik gasvry en ons het 'n vinnige en gerieflike oornagverblyf daar geniet. Pragtige gastehuis in 'n lewenskragtige area. Die kamers was smaakvol ingerig en baie goeie waarde vir geld.

Linda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Gerieflik en veilig.

Sal Victorious on Whites Road met graagte aanbeveel. Sy is 'n wonderlike gasvrou. Ons het heerlik daar gebly. Sy het soveel moeite gedoen om ons te akkommodeer met ons braai.

Marietjie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Dit was ruim, pragtig en goed vir mens se kop.

Dit was regtig inspirerend mooi by Victorious on Whites Road. Karien is baie gasvry. Die natuur verkwik jou siel.

Annemarie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Netjies en goed ingerig.

Netjies en goed ingerig. Baie goeie waarde vir geld.

Riaan E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Die voel soos kuier by 'n ander huis. Baie netjies en baie gasvry. As ek kon 10 sterre gee sou ek. Sal met graagte aanbeveel.

Die gasvrou het ons so welkom laat voel en is so vriendelik. Het eintlik 'n nuwe vriendin bygekry. In kort, 'n lekker blyplek waar jy tuis sal voel, nie of jy in die pad is nie.

Chane K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane K

Beste diens wat ons al ooit gehad het by 'n B&B.

Karien was baie vriendelik en het ook baie moeite gedoen om ons gemaklik te maak. Die plek was baie skoon en daar was ekstras soos koffie, tee, ekstra beddegoed, beskuit, ens., wat ons baie bederf laat voel het. Ook 'n swembad, braai-area en gratis WiFi. Sal hoog aanbeveel. Kyk asb. na bogenoemde review wat ek gelos het.

Madelein S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S

Baie gasvry, baie dankie.

Gasvrou het ekstra moeite gedoen vir my pa-hul. Baie dankie.

Jessica S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Salig, pragtig en onvergeetlik.

Karien en haar seun, Charlie, het ons met ope arms ontvang en binne minute het ons geweet Victorious on Whites is 'n juweel. Op die voet van die Berg lê 'n "heiligdom" waar ons op 'n bitter koue aand snoesig en warm ons koppe ons die beste kwaliteit linne kon rus. Die huis self is uit 'n prentjieboek en dis duidelik Karien sit baie liefde in haar huis. Vir haar is Victorious nie net 'n besigheid nie, dis 'n roeping. Ons het vinnig maats geword. Lieflike mense! Ons sal beslis weer aanklop op ons volgende besoek in Bloemfontein.

Mia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Stylvol!

Die gastekamer is in 'n pragtige huis en die gasvrou en haar bestuurder is 100% beskikbaar.

Jo-anne K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne K

Lekker plek.

Ons het heerlik geslaap. Kamer nr. 4 was goed ingerig en ons het niks gekort nie. My dogtertjie van 5 was uit die veld geslaan met hoe mooi die huis was en in haar woorde; "dit lyk soos 'n kasteel". Dankie Angelene en Karien vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal beslis weer hier kom oorbly as ons Bloemfontein toe moet gaan.

Thea D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Perfek en gasvry.

Baie gasvry ontvang. Pragtige gastehuis. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan.

David S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Heerlik ontspannend - voel soos eie tuiste.

Ek is op die hande gedra en geen moeite is ontsien om my verblyf so aangenaam en stresvry as moontlik te maak.

Taryn R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn R

Amazing stay. Best host ever.

Karien and her son Charlie were super amazing. We received a very warm welcome and immediately felt at home. This property exceeded our expectations by far. Truly a home away from home. Definitely going to be our go to place in Bloemfontein. Keep it up Karien.

Carien P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Definitief waarde vir geld.

Het privaatheid gehad ten spyte van feit dat kamers in woonhuis is en gasvrou en haar seun was super behulpsaam en vriendelik.

Gerhard B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Gemaklik, veilig, mooi, vriendelik en behulpsaam.

Wat 'n heerlike naweek? Karien is ongelooflik vriendelik en altyd bereid om te help. Die gasvryheid is uitstekend. Die Gastehuis was gemaklik en baie netjies en mooi. Karien was bereid om baie vroeg op te staan om te help met koffie en ons het groot wardering! Die gastehuis is geleë in 'n mooi deel van Bloem en ons het altyd veilig gevoel en ons voertuie en toerusting was veilig. Baie dankie Karien! Julle sal ons verseker weer sien.

Nadia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Kamer was baie mooi en diens is uitstekend.

Ons sal beslis weer kom. Eienaar het uit haar pad gegaan vir ons.

Burnedette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnedette V

Pragtige plek en vriendelike diens.

Karien die eienaar is vreeslik oulik en laat mens baie tuis voel. Ons het baie lekker gebly! My 5 jarige seuntjie het sommer dadelik met haar gebond.

Anton L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Excellent value.

Recommended for a getaway at affordable prices.

Bertus C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C

Ongelooflik.

Gasvrou is topklas. Ons was op die hande gedra, sal weer by die stunning venue kom kuier.

Indumiso M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Indumiso M

The place is fabulous!

Not to mention the owner, I've found a sister in her! The warm hugs she gives welcoming us, I'm lost for words! Came all the way from Mpumalanga and I don't regret it. She goes an extra mile to help. Money is guaranteed!

Soenel N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenel N

Gerieflik en smaakvol.

Baie gasvrye, smaakvolle verblyf en gasvrou was baie behulpsaam en bereid om die ekstra myl te stap vir ons gerief. Gerieflik geleë.

Mary Ann S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann S

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Die kamer en badkamer was pragtig en pas nuut oorgedoen. Ons sal beslis weer hier oornag en kan dit met vertroue aanbeveel. Baie dankie Karien vir jou gasvryheid.

Eleanor K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor K

Die beste.

Alles was perfek en pragtig.

Vanessa K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K

It felt like home.

It was excellent, looking forward to returning there in the near future.

Victorious on Whites Road se terugvoer

Hi Vanessa, thank you for taking the time to write a review.
Hope to meet again, and enjoy some wine drinking and speaking French.

Victorious on Whites Road
Anne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

Fantastic.

First priority for them. Definitely the guests! Accommodate us with more that was accepted, enjoyed our stay. Lovely guesthouse, owner hospitality 5 star plus, rooms nice and clean, peaceful environment.

Victorious on Whites Road se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om jul weer te ontvang.

Victorious on Whites Road
Susan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Pragtige kamer en het lekker gerus.

Ek sal enige tyd weer daar bly. Baie rustig en mal oor die tuin.

Kesandra E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kesandra E

Moderne fasiliteite, vriendelike en behulpsame gasvryheid. Definitief waarde vir geld.

Waarde vir geld, met 'n klein begroting is hierdie die ideale plek vir 'n moderne wegbreek. Diens was besonders goed en hulle is baie behulpsaam.

Ursula L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L

Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek en goeie diens.

Sal beslis weer kom.

Mpumelelo Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpumelelo Z

Fabulous.

Host was so warm and very accommodating.

Anri L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri L

Fantastiese gasvryheid.

Verblyf en gasvrou was uitmuntend!

Vanaf R720
R720 R576
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R720 R576
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R576 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang