Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorious on Whites Road

Gastehuis
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2024 tot 1 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R720 R576 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Victorious on Whites Road skuil teen Grants Hill en bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein.

Die huis is deur Irma Moerdijk ontwerp. Verblyf word in 2 en suite-gastekamers gebied en elkeen kan 2 gaste akkommodeer. Daar is ook 3 Famile-eenhede vir ouers met kinders. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV's, Netflix, WiFi en lugversorging in. Kamer 1 het ook 'n mikrogolfoond, yskas, werkstasie en 'n dagbed vir 'n ekstra gas. Kamer 3 het 'n yskassie en 'n werkstasie. Kamer 4 het 'n yskassie. Kamer 5 het 'n yskassie en 'n mikrogolf.

Daar is 'n gemeenskaplike, ten volle toegeruste kombuis wat gaste kan gebruik indien dit vooraf gereël word. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n stoep en 'n tuin.

Die gastehuis bied maklike toegang tot Grants Hill waar gaste deur die privaat skilpad-reservaat en teen die heuwel op kan stap.

Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, Oliewenhuis, Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek. Boyden Sterrewag is iets om te beleef.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Victorious on Whites Road
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Victorious on Whites Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R720 R576
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R720 R576
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R576 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang