Vida d'Chette Apartment 416
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 416 Vida d'Chette, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vida d'Chette Apartment 416 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Foreshore, Kaapstad. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike nag se verblyf tydens hul besoek aan die stad.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, plafonwaaier en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die deure lei na 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die hawe en die stad. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante, V&A Waterfront en die sakekern.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.5/5
Saien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Martin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 416 Vida d'Chette, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Vida d'Chette Apartment 416 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 416 Vida d'Chette, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang