Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vida Nova Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Carmen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful, just love this place, calmness, tranquility, breathtaking view. This place was awesome, really enjoyed the stay. Beautiful scenery, breathtaking view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Vida Nova Retreat
Dear Carmen, Thank you for your review. I am very delighted to hear that you enjoyed your stay with us. I do hope in the near future that you will visit us again. Thank you so much for choosing Vida Nova Retreat as your choice of accommodation; it was really a pleasure hosting you. All the best and kind regards, Zelda

Bongiwe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent. Had an amazing stay, staff were friendly and the food was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Vida Nova Retreat
Dear Bongiwe, Thank you for taking your time to review us. We are trying every day to give the best food and fast service to our customers. It gives us great joy to know you had an amazing stay; your kind words are highly appreciated. Kind regards, Zelda

Jo-renthia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit is 'n wonderlike plek. Daar is baie aktiwiteite wat jy kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Vida Nova Retreat
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoering ontvang. Dit motiveer ons om elke dag ons beste te doen, net die feit dat gaste hulle verblyf hier by ons geniet. Baie dankie dat u hier by ons kom bly het. Vriendelike groete, Zelda

Maricia D
1 nag Saam met vriende
3.6
Okt 2022

Dit was lekker, maar dit het gevoel of daar iets kort, het miskien te veel verwag van die plek vir wat dit kos per aand. Die plek was baie kleiner as wat ons verwag het, lyk nie soos op foto's nie. Baie onprakties, yskassie kan nie heeltemal oopmaak nie, dit druk teen die bed. Geen wynglase of ys of enige eetgerei in kamers nie, so mens moet van die restaurant gebruik maak as jy iets wil eet wat baie duur was en die kos was nie great nie, Japonne is baie klein. Die koffiestasie is baie sad en onprakties vir so elegante plek, die melk hourtjies wat verskaf word moet mens oopknip en daar was nie 'n skêr of mes in die kamer nie. Koffie is in 'n silwer sakkie, kan nie sien watse koffie dit is nie. Verder is die mense darem vriendelik en die ligging is mooi.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Zelda
Vida Nova Retreat
Beste Maricia, Dankie vir jou terugvoer en ons is jammer dat jy nie die ervaring by ons hotel gehad het wat jy verwag het nie. Na afleiding van jou kommentaar vermoed ons dat jy ons verwar het met 'n self-sorg plek. Soos in enige hotelkamer, is daar geen eetgerei nie aangesien mens in 'n hotel, van die restaurant geriewe gebruik maak. Dis vir ons vreemd dat jy die kos nie lekker vind die - en ons sal graag meer inligting daar oor wil kry om te kan opvolg met ons personeel aan diens die aand. Jy is welkom om ons enige tyd te skakel. Die feit dat jy dit pryse duur vind, is ook vreemd. Ons pryse is heel in lyn met soortgelyke Kaapstadse restaurante (en soms goedkoper) . Ons restaurant is top-gehalte met slegs goeie terugvoer. Ons hotel het verskeie kamer-tipes, kyk gerus weer op ons webtuiste. Alle foto's is outentiek en die ware Jakob. Julle kamer is een van ons spog-kamers met sy privaat borrelbad op die privaat stoep wat uitsig het oor die pragtige berge. Die kamer is ergonomies ontwerp om aan alle behoeftes te voldoen en groot genoeg om aan alle internasionale luukse standaarde te voldoen. Jammer om te hoor dat jy met die melkhouertjie gesukkel het. Die melk is eenvoudig om oop te maak - geen mes of sker nodig nie aangesien daar 'n plakker oor die gaatje is wat slegs af getrek moet word. Ons is regtig jammer dat ons nie aan jullie verwagtinge voldoen het nie en miskien sou dit julle beter te doen staan in die toekoms om eerder te kyk na selfsorgopsies.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 996
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 996
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Vallei- en Disa-weg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968aa69faf12ecc34c501b1826e8474f4b9a84b354ccb1dadac43d4166176f00706a8873945a1865f445e9aebeb4481e602b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 996 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Cnr of Valley and Disa Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.014371 18.379116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang