Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Videira Country House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R322, Dassieklip Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Videira Country House is 'n pragtige selfsorghuis wat op 'n skilderagtige werkende wyn-en-graanplaas geleë is, 30 km vanaf die dorpie Riversdal en Heidelberg en 10 km vanaf Vermaaklikheid.

Die smaakvol gemeubileerde huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus en 'n mens kan tot bo in jou gebuig kook. Die leefarea beskik oor 'n kaggel, TV, 2 etenstafels en gemaklike rusbanke. Daar is 'n swembad, buitebraai-area asook 'n binnebraai-area beskikbaar.

Gaste kan tussen wingerde en olyfboorde stap. Daar is ook eindelose keuses van paaie in die omgewing waar fietsryers en hardlopers hulself kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R322, Dassieklip Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Videira Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R322, Dassieklip Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoiw5kCdSi3zPSMMeBWoCY2OOxn94lUU8Wpk7HwSqRsN4D800uW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 R322 Dassieklip Farm 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.240366925422 21.005556615652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang