Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Videira-on-Mitchell

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Philip V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik akkommodasie. Baie netjies en skoon. Goed toegerus, gemaklikste. Sal definitief aanbeveel en weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Pragtige en uiters netjiese plek! Baie goeie aanwysings, oopsluit en toesluit van die eenheid. Vriendelike gasvrou! Baie skoon en perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Absoluut perfek! Hierdie plekkie is perfek! Alles is netjies, super skoon en baie baie gerieflik! Wens ek kan teruggaan vir nog 'n kuiertjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Videira-on-Mitchell
Dankie Tania, waardeer dit so baie. Hopelik sien ons julle gou weer.

Sandra O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Stunning oornagblyplek. Ons het op pad Kaap toe oorgebly by Videira-on-Mitchell. Wat 'n ongelooflike plek. Kan werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie netjies, alles perfek. Dankie! Dankie! Ons het die oorslaap geniet. Oulike huisie! Alles was netjies en in orde. Waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Videira-on-Mitchell
Hi Tania, Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien julle weer. Groete, Lindi

Danika S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Modern en smaakvol. Kan hierdie plekkie beslis aanbeveel. Skoon, modern, stylvol en sentraal. Alhoewel klein, is daar als wat jy nodig het. Lekker oorkant Trends restaurant. Sal beslis weer hier kom bly. Dankie vir ons geskenkbewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Videira-on-Mitchell
Dankie Danika, ek is so bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer. Groete, Lindi.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 12B, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA602d3c19f14c26d4aade4405e19b81e6e33d5c8d5eacba3d052bad7e05223373a85d3784c06a329130a3395463a0f910a221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 12B Mitchell Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091871272773 21.257300115472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang