Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vidi's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Heerlike gesinswegbreek. By verre ons lekkerste verblyf nog. Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang en het geen tekorte gehad nie. Die verblyf is ten volle toegerus met alles wat 'n mens kan benodig. Baie lekker sentraal geleë vanaf winkels, restaurante en die strand. 100% veilig. Ons sal nie enige ander verblyf oorweeg vir al ons toekomstige Struisbaai-kuiers nie en dit was regtig waarde vir geld. Hoogs aanbeveel! Volpunte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Vriendelikke, skoon plekkie met alle geriewe wat jy benodig. Die gasvryheid en bedagsaamheid van Elvida en haar man was fantasties. Hulle was besorg oor ons veiligheid met die erge reën, sowel as ons gerief toe ons daar aankom en gaan. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het, en die beste van alles is dat dit silwerskoon was! Daar is 'n binne- en buitebraai, wat baie gerieflik is. Ons het heerlik gebly en gekuier. Mens het ook met gemoedsrus deur die dag uit gegaan en in die aande geweet jy is veilig, met jou kar voor jou deur en agter 'n elektriese hek geparkeer. Die erf is ook lekker ruim en veilig vir jonger kinders om te speel. Ons sal beslis weer daar wil bly en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig en stil. Dit is 'n plekkie by baie vriendelike oom en tannie. Baie stil en rustige omgewing. Naby die see. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspanne verblyf. Naby besienswaardighede en dorpies wat baie spesiaal is. Wat 'n wonderlike plek met alle geriewe wat ons verblyf heerlik gemaak het. Die eienaars is baie oulik en gawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Perfect breakaway. Vidi's Place was very nice. It has everything you need and is easy to find. Very cosy and neat. The place is perfect for a small family of 3. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Vidi's bied alles wat jy nodig het. Die eienaars is so gasvry en vriendelik. Ons kuier by die plek wat so lekker en gemaklik gewees het. Daar word soveel aandag aan die ekstra goedjies gegee wat die verblyf so gerieflik maak. Ons het absoluut alles gehad wat ons dalk mag nodig kry. Baie dankie vir 'n wonderlike tydjie by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneme C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ruim, goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry vir 'n kuierplek. Vyfster lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Dit was baie lekker om by Vidi's Place te bly. Ons sal weer soontoe gaan. Dit was baie lekker om by Vidi's Place te bly. Ons sal weer soontoe gaan. Alles wat ander resensies na verwys en wat geadverteer word, is waar. Dis skoon, netjies, toegerus met alles wat jy nodig het. Ek sal 'n 6de ster aan die eienaars wou gee vir hulle diens tydens ons verblyf daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvida
Vidi's Place
Baie dankie vir n wonderlike resensie & dat julle sommer nog n ekstra ster wil byvoeg. Julle is altyd weer welkom.

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

My ander huis weg van my huis. Alles wat jy benodig en meer. Gerieflik, gasvrye mense, netjies en fantastiese plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wonderlike rustige paar dae. Dawie en Elvida is so gasvry en vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel. Hul plekkie is netjies en bied alles wat 'n mens nodig het. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elvida
Vidi's Place
Dankie. Julle is altyd weer baie welkom. Ek waardeer dat julle vir ons so 'n goeie resensie gegee het & jul verblyf geniet het. Groete, Elvida

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elvida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGE2OTM1LTBiYjEtNDIzNC1hOWRkLTJmYWIwNzgwNmYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 125 5 1 5 25 Krom Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.800115973865 20.045460909605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang