Vido Lodge and Conference Centre
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vidian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Neil N - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Ignitia P - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, veilig en netjies - waarde vir geld.
Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs, goeie, skoon verblyf en baie lekker ontbyt.
Vido Lodge and Conference Centre se terugvoer
Ons waardeer opreg die positiewe terugvoering! Dit is vir ons 'n wonderlike beloning vir ons strewe na goeie diens aan al ons gaste. Vriendelike groete, Emile
Vuyisile M - Des 2016
Algehele gradering
Baie goed en lekker
Heinrich D - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike diens.
Vido Lodge and Conference Centre se terugvoer
Ons waardeer opreg die positiewe terugvoering! Dit is vir ons 'n wonderlike beloning vir ons strewe na goeie diens aan al ons gaste.
Vriendelike groete,
Emile
Jan D - Jan 2014
Algehele gradering
Baie geniet! Alles was in plek met aankoms! Goeie, vriendelike diens!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang