Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View @ The Bay Apartment 9

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Geoff B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Perfect place for an overnight stop. Would be happy to stay for longer. Very comfortable and lovely apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Net n probleem gehad met voordeur wat glad nie van binne sluit nie. Ons as gesin het baie lekker gebly en area van verbly baie mooi en sentraal gelee. Die uitsig ook baie mooi. Plekkie baie mooi en alles wat mens kan dink om verblyf lekker en gemaklik te maak baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Baie lekker gebly en baie rustig in die mooi plekkie en oulikke uitsig. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janene V
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Een nag oorgebly met vriende. Stapafstand van Spar en restaurante. Soos per die plasing is daar nie drie nie, net twee badkamers. Die kamers na die gang se kant het geraas van buite gehad wat steurend was. Die res van die woonstel maak beslis op vir die paar negatiewe goed en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adri H
1 nag
4.0
Mrt 2024

Lekker. Baie lekker. Die persoon wat werk om mense te ontvang was nie baie hulpvaardig nie. Hy moes teruggekom het na ons toe en het dit nooit gedoen nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 9, Mosselbaai, 6506 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0846fed98ad7db6c1a7c049a9b4452fd4cc6134dc077baa3b482a201ea7617d25817f9783b8eae6d1f98248b6f87abe1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181068027408 22.13306737794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang