Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View @ The Bay Apartment 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 9, Mosselbaai, 6506 , Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

View @ The Bay Apartment 9 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Mosselbaai met slaapplek vir 6 gaste.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al 3 badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem, visvang en bootritte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Geoff B
Gesin met tieners
4.8
Perfect place for an overnight stop. Would be happy to stay for longer. Very comfortable and lovely apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jaco B
Gesin met klein kinders
4.8
Net n probleem gehad met voordeur wat glad nie van binne sluit nie. Ons as gesin het baie lekker gebly en area van verbly baie mooi en sentraal gelee....
Sien meer
Mrt 2024
Jaco B
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker gebly en baie rustig in die mooi plekkie en oulikke uitsig. Baie lekker gebly, baie dankie.
Jun 2024
Janene V
Saam met vriende
4.2
Een nag oorgebly met vriende. Stapafstand van Spar en restaurante. Soos per die plasing is daar nie drie nie, net twee badkamers. Die kamers na die ga...
Sien meer
Sep 2023
Adri H
4.0
Lekker. Baie lekker. Die persoon wat werk om mense te ontvang was nie baie hulpvaardig nie. Hy moes teruggekom het na ons toe en het dit nooit gedoen ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Da Gama-straat 9, Mosselbaai, 6506 , Wes-Kaap
  • Gaste dink View @ The Bay Apartment 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 9, Mosselbaai, 6506 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0846fed98ad7db6c1a7c049a9b4452fd4cc6134dc077baa3b482a201ea7617d25817f9783b8eae6d1f98248b6f87abe1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181068027408 22.13306737794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang