Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View 180

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir View 180
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chantelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Place is amazing with a very beautiful view, clean, and very safe.

Place is amazing with a very beautiful view, very clean, and safe.

Corni F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corni F

Die 180 grade uitsig was 'n wonderlike 'companion'. Kon weer asem skep.

Heerlike naweek in mooi Mosselbaai, perfekte ligging, asemrowende uitsig en hoë gehalte verblyf.

Brandon L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon L

It was good.

The stay at View 180 was incredible.

Elizabeth M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Gerieflik, stylvol met die mooiste uitsig - die naam View 180 beskryf dit perfek.

Dit was die beste verblyf vir die tydperk van 2 weke wat ons in die Kaap was. Ons het gereis vanaf die Strand na Jeffreysbaai en het 4 aande in Mosselbaai oornag. Die woonstel is stylvol ingerig met alles wat jy nodig het, met 'n asemrowende uitsig - te min woorde om dit te beskryf. Het gevoel of ons in 'n vyfster hotel gebly het.

Philip H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H

Asemrowende uitsig, rustig en veilige woongebied en definitief waarde vir geld!

Perfek vir enige wegbreek!

Kosie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie C

It was a great accommodation!

We enjoyed our stay a lot! Great location, clean, and what a view!

Etienne R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R

Uitstekend.

Alles is perfek en keurig gedoen.

Challeen R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Challeen R

Mooiste views.

Ons bly altyd lekker by View 180. Die gasheer is baie gasvry en gaan uit sy pad uit om jou verblyf gemaklik te maak. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Rudi T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi T

Puik diens, goeie ligging, besonderse blypek - hoogs aanbeveel.

Waarde vir geld. Aangename eienaars.

Mario P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario P

Centrally located.

Very cute place close to Santos Beach. Anton was very accommodating and friendly.

Carina V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Excellent.

Excellent accommodation with everything you need. Friendly host.

Wayne F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne F

Die heel beste ooit!

View 180 het al my verwagtinge oortref. 'n Baie luukse plek met 'n asemrowende see-uitsig. Baie goed toegerus met die beste van alles. Sekuriteit is tops. 'n Binnebraai met 'n see-uitsig. By verre die beste. Puik diens van begin tot einde. Jul is die beste.

Helgard B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard B

Awesome, stunning view. Place to remember for long time!

Heerlike plek, uitsonderlike uitsig!

Lanita M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M

Oortref alle verwagtinge!

Dis is die mooiste, mees goed toegeruste woonstel ooit! Alles is duursaam en getuig van goeie smaak. Die uitsig is fantasties! Ons het so lekker gebly, geslaap en gekuier. Pragtige tuin en omgewing. Dit is beslis waarde vir geld!

Willie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Die uitsig en ligging is fantasties.

Loopafstand na restaurante, sake sentrum en omliggende areas.

Stephen F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen F

Die verblyf was 'n absolute fantastiese en aangename ervaring.

Anton en Isabel is die perfekte gasheer en gasvrou. Ons het dadelik tuis gevoel toe ons daar aankom. Die verblyf was soos dit geadverteer was. Die ligging is soos wat die naam wat die verblyf beskryf,180 grade uitsig oor die see en Mosselbaai hawe. Alles wat jy benodig is beskikbaar en jy kan net afpak en jou vakansie geniet.

Tine G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tine G

Besondere vriendelikheid en behulpsaamheid van eienaar, pragtige en skoon kamers.

Ons 'host' was ongeloof vriendelik en behulpsaam, die kamers is pragtig en ons het by heerlike restaurant die aand geeet op aanbeveling van hom.

Pierre V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Lekker gebly.

Mooi uitsig, goeie ligging en vriendelike diens. Goed opgeknap.

Bertus I - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus I

Baie rustige area, uitkyk op die see en hawe uit jou woonstel.

Geen steurings hoegenaamd.

Willie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Netjiese en skoon verblyf. Modern en gerieflik ingerig.

Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Joubert V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert V

Baie mooi plek met vriendelike mense.

Lekker gekuier met 'n pragtige see-uitsig en stapafstand van die swemplek. Skoon strand en genoeg eetplekke. Sal vir seker weer hier bly. 10 uit 10!

Deon V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Fantasties.

Anton is 'n great eienaar wat jou baie welkom laat voel. Naby alles met pragtige see uitsigte.

Antoinette D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en eienaar was baie gasvry en behulpsaam, net 'n voorstel, 'n sambreel vir die balkon en 'n groter yskas. Verder was alles baie netjies en daar was oor as genoeg koffie, suiker melk selfs swartsakke. Ons was meer as tevrede.

André P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
André P

Beste uitsig en ligging in Mosselbaai!

Die verblyf, geriewe, uitsig en afwerkings was van hoogste gehalte. Ons het ons kort tydjie daar baie geniet en hoop om in die nabye toekoms weer so te maak.

Lize-marie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie B

Dit was Fantasties. Oom Anton was baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom!

Fantastiese, vriendelike mense. Ek wens ons kon langer bly.

Jacques V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Perfekte plekkie om te rus en ontspan. Baie maklik om alle plekkies te bereik.

Vandat ons die plek bespreek het tot ons teruggekeer het huis toe het ons net die beste diens gekry. Die plekkie is gerieflik, skoon en het alles wat 'n mens nodig het op vakansie. Die eienaar, Anton, was altyd beskikbaar sou ons iets benodig het. Sal beslis my eerste keuse wees sou ek weer Mosselbaai toe gaan.

Tammy K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy K

Stunning accommodation with stunning view of the bay.

Stunning, beautiful accommodation with the most stunning view of the bay. While the driveway is a bit daunting, it is soon taken away with breathtaking views and accommodation.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQ0wkhFYGfiFJPzbHOUu3712I0VUviWb9G8tT4oCtg124wSu0r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 33 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1766904 22.133987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang