View 180
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Chantelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Place is amazing with a very beautiful view, clean, and very safe.
Corni F - Jan 2024
Algehele gradering
Die 180 grade uitsig was 'n wonderlike 'companion'. Kon weer asem skep.
Brandon L - Des 2023
Algehele gradering
It was good.
Elizabeth M - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, stylvol met die mooiste uitsig - die naam View 180 beskryf dit perfek.
Philip H - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, rustig en veilige woongebied en definitief waarde vir geld!
Kosie C - Aug 2023
Algehele gradering
It was a great accommodation!
Etienne R - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Challeen R - Jan 2023
Algehele gradering
Mooiste views.
Rudi T - Apr 2023
Algehele gradering
Puik diens, goeie ligging, besonderse blypek - hoogs aanbeveel.
Mario P - Nov 2022
Algehele gradering
Centrally located.
Carina V - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent.
Wayne F - Jan 2022
Algehele gradering
Die heel beste ooit!
Helgard B - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome, stunning view. Place to remember for long time!
Lanita M - Aug 2021
Algehele gradering
Oortref alle verwagtinge!
Willie S - Feb 2021
Algehele gradering
Die uitsig en ligging is fantasties.
Stephen F - Jan 2021
Algehele gradering
Die verblyf was 'n absolute fantastiese en aangename ervaring.
Tine G - Sep 2020
Algehele gradering
Besondere vriendelikheid en behulpsaamheid van eienaar, pragtige en skoon kamers.
Pierre V - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Bertus I - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige area, uitkyk op die see en hawe uit jou woonstel.
Willie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf. Modern en gerieflik ingerig.
Joubert V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek met vriendelike mense.
Deon V - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Antoinette D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
André P - Des 2020
Algehele gradering
Beste uitsig en ligging in Mosselbaai!
Lize-marie B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was Fantasties. Oom Anton was baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom!
Jacques V - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte plekkie om te rus en ontspan. Baie maklik om alle plekkies te bereik.
Tammy K - Nov 2019
Algehele gradering
Stunning accommodation with stunning view of the bay.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang