Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View 180

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chantelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Place is amazing with a very beautiful view, clean, and very safe. Place is amazing with a very beautiful view, very clean, and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corni F
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Die 180 grade uitsig was 'n wonderlike 'companion'. Kon weer asem skep. Heerlike naweek in mooi Mosselbaai, perfekte ligging, asemrowende uitsig en hoë gehalte verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

It was good. The stay at View 180 was incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Gerieflik, stylvol met die mooiste uitsig - die naam View 180 beskryf dit perfek. Dit was die beste verblyf vir die tydperk van 2 weke wat ons in die Kaap was. Ons het gereis vanaf die Strand na Jeffreysbaai en het 4 aande in Mosselbaai oornag. Die woonstel is stylvol ingerig met alles wat jy nodig het, met 'n asemrowende uitsig - te min woorde om dit te beskryf. Het gevoel of ons in 'n vyfster hotel gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Asemrowende uitsig, rustig en veilige woongebied en definitief waarde vir geld! Perfek vir enige wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kosie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

It was a great accommodation! We enjoyed our stay a lot! Great location, clean, and what a view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekend. Alles is perfek en keurig gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Challeen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Mooiste views. Ons bly altyd lekker by View 180. Die gasheer is baie gasvry en gaan uit sy pad uit om jou verblyf gemaklik te maak. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Puik diens, goeie ligging, besonderse blypek - hoogs aanbeveel. Waarde vir geld. Aangename eienaars.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mario P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Centrally located. Very cute place close to Santos Beach. Anton was very accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQ0wkhFYGfiFJPzbHOUu3712I0VUviWb9G8tT4oCtg124wSu0r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 33 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1766904 22.133987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang