Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View 180

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

View 180 is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Mosselbaai geleë is. Die woonstel bied lieflike 180-grade-uitsigte oor die hawe en Santos-strand.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofeenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het toegang tot die tweede aparte badkamer, wat 'n stort het. Die oopplan volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die bachelor-eenhede is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het toegang tot braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor per eenheid.

Die eenhede is ook naby restaurante soos Jackal on the Beach en die Train-restaurant, winkels en 'n entjie se ry vanaf die hawe en besienswaardighede in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Chantelle D
Gesin met klein kinders
5.0
Place is amazing with a very beautiful view, clean, and very safe. Place is amazing with a very beautiful view, very clean, and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Corni F
5.0
Die 180 grade uitsig was 'n wonderlike 'companion'. Kon weer asem skep. Heerlike naweek in mooi Mosselbaai, perfekte ligging, asemrowende uitsig en ho...
Sien meer
Jan 2024
Brandon L
Saam met vriende
5.0
It was good. The stay at View 180 was incredible.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Philip H
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig, rustig en veilige woongebied en definitief waarde vir geld! Perfek vir enige wegbreek!
Nov 2023
Kosie C
Saam met lewensmaat
5.0
It was a great accommodation! We enjoyed our stay a lot! Great location, clean, and what a view!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink View 180 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQ0wkhFYGfiFJPzbHOUu3712I0VUviWb9G8tT4oCtg124wSu0r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 33 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1766904 22.133987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang